Seabatical
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 21, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seabatical is 'n pragtige ruim selfsorghuis hoog op 'n heuwel in Old Place in Knysna met 'n fantastiese uitsig oor die Knysnakoppe en strandmeer. Hierdie rustige en stil omgewing is loopafstand of net 'n kort motorrit vanaf die Waterfront en die middedorp.
Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n ruim opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasgoedmasjien-tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die leefarea het 2 slaapbanke vir 2 addisionele gaste.
Daar is 'n onderdak patio buite met buitelugmeubels en ingeboude braai-geriewe. Die patio lei na 'n swembaddek met 'n fantastiese soutwaterswembad en 'n groot tuin wat troeteldiervriendelik is.
Daar is 'n woonstel op die eiendom, maar die geriewe is heeltemal privaat.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabatical sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 4
Ligging
- Milkwood-rylaan 21, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabatical het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 21, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom