Voorbaai Akkommodasie by Seabreeze 30 | LekkeSlaap
+16

Seabreeze 30

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Bouelvard Oos, Seabreeze 2, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seabreeze 30 is in 'n sekuriteitskompleks in Diazstrand in Mosselbaai geleë. Die kompleks is net 200 m van Diazstrand af en 3,2 km van De Bakkestrand af.

Hierdie bekoorlike grondvloerwoonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Alle beddegoed, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n mengmasjien, 'n waterfilter, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV. Daar is 'n binnenshuise braai-area met 'n wasmasjien, 'n ysmasjien, 'n diepvrieskas, 'n ingeboude braaiplek en 'n tafel en stoele. Parkeerplek agter 'n veiligheidshek word voorsien.

Daar is ook 'n onderdakbraai buite met 'n draagbare braai en 'n buitelug-eetstel. Seabreeze 30 is binne 6 km vanaf die ATKV-oord en net 10 km van die Garden Route Casino af.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabreeze 30 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Seabreeze 30
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach Bouelvard Oos, Seabreeze 2, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabreeze 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Bouelvard Oos, Seabreeze 2, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZmU4NWRlLWZmNzQtNDQzYi1iZmE4LTM5OWQ4YjZkMGY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach Boulevard East, Seabreeze 2 Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.156360746391 22.108987171303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za