Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacottage @ Outeniqua

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Seacottage @ Outeniqua
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Talita C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Talita C

Huis is nie geskik/ veilig om in te woon nie.

Die huis se balkon is onveilig en voldoen nie aan die minimum bouregulasies nie. Die munisipaliteit sal nie tans 'n okkupasiesertifikate uitreik nie. Weens die swak toestand van die huis, behoort dit nie uitverhuur te word nie, aangesien dit 'n veiligheidsrisiko is. Dit moet heroorweeg word of jul met die huis geassosieer wil word, as daar lewens/skadevergoedingseise ingestel word, kan jul reputasie skade lei. Geen gordyne voor hoofslaapkamer en sitkamervensters nie. Geen badmatjies in badkamers nie. Enkelbedmatrasse moet vervang word. Spinnerakke in stortbadkamer. Toilette spoel nie reg nie en verhuurder is bewus daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seacottage @ Outeniqua se terugvoer

Baie jammer om van gaste se absolute 'slegte' ondervinding te verneem.
Sal definitief aandag gee aan hul klagtes.

Seacottage @ Outeniqua
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42494f826946373c2a4b5c370ce5d8fe834801dab2baf329119a5ccd33fb922c181aefce0422112cab2b29df8b2becff52f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 21 Bergland Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048557009236 22.290969182766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem