Seas the Day

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seas the Day is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan, 'n dorpie aan die Kaapse Weskus wat bekend is vir sy pragtige strandmeer. Langebaan is 'n gemaklike uur se ry van Kaapstad af en dien as die ideale basis om die oorvloed besienswaardighede aan die Weskus te sien.

Dié vierslaapkamerhuis het slaapplek vir tot 8 mense en beskik oor 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 2 koningingrootte-beddens het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word ook voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis beskik ook oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitarea gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n ingeboude braai-area bied. Daar is parkeerplek van die straat af beskikbaar vir 4 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Seas the Day sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seas The Day gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za