Blouwaterbaai Akkommodasie by SeaSand | LekkeSlaap
+8

SeaSand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Eeman-straat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SeaSand is in Saldanha en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n ontbyttoonbank.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Vars Weskus-oesters en vonkelwyn kan voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.

Die eenheid is naby verskeie besienswaardighede, soos die Weskus Nasionale Park, Weskus Fossielpark, !Khwa ttu met San-begeleide toere en Club Mykonos in Langebaan. Daguitstappies sluit 'n besoek aan Saldanha se mosselplaas, middagete by die Paternoster Hotel of kanovaart of vlieërbranderry in Langebaan in. Blue Bay Lodge is ideaal vir aandete of massering en is naby die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaSand sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Louis Eeman-straat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Eeman-straat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA575375958b34d67f422d530eab2e01e1d2780cc923cb23aecf568829eccca3d5df12dc3c49c3664d3ba633e94e7de338957c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 6 Louis Eeman Street Blouwater Bay 7394 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.99501 17.9693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za