Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Seaside Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kadrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kadrie S
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinswegbreek.

Ons is vooraf vriendelik gekontak en het presies geweet wat om te verwag in moeilike padoorspoelings. Daar was oulike verwelkomingsgeskenkies. Dit was skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Dankie aan die gasheer wat bereid was om enige probleme (daar was niks) vinnig uit te sorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H
Gesin met tieners

Wow, ongelooflik!

Hierdie was 'n huis weg van die huis. Is volledig toegerus, pynlik netjies, en het ongelooflik lekker gebly. Idiaal vir 'n groot gesin! Sal Seaside Place ten sterkste aanbeveel en vir seker wéér daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Rustig.

Baie rustige area. Die eenheid ook baie mooi en toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Wonderlike plek om te bly.

Ons verwagtinge is oortref op elke vlak met die verblyf en die mense. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike ervaring. Julle sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons eerste besoek aan Struisbaai het nie terleurgestel nie.

Ons huweliksherdenking, anders as met roadtrips, is gemik daarop om iets nuuts en spesiaal te wees. Die webtuiste het die afgelope 3 jaar 'n groot rol gespeel om juis dit te bereik. Seaside Place was beslis 'n top keuse vir akkommodasie, afskakel en om hierdie gebied te verken. Dit is 'n pragtige plek, baie netjies, baie goed versorg en volledig toegerus. Die mooi gesindheid van beide Helene en die een op wie se knoppie ons kon druk, Johan, het ons tuis laat voel en kon ons fokus op die mooi van die area, natuur en tyd maak vir ons self. Die passie waarmee hul ons verwelkom, op hoogte gehou en gegroet het, verseker dat ons terug sal kom, ander sal vertel en die herinneringe lank sal by bly. Beslis 'n hoogtepunt van ons herdenking. Baie seën vorentoe, jul maak Struisbaai beslis onvergeetlik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Bertus, baie dankie vir hierdie spesiale boodskap, ek is bly julle het lekker gekuier en ons mooie Struisbaai geniet het. Ons hoop ons sien jou weer.

Seaside Place
Christiaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V
Gesin met klein kinders

Skoon, met al die geriewe moontlik.

Skoon, goeie ligging en alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Als wat jy nodig het is tot jou beskikking. Jy hoef regtig net jou kos en klere te vat. En dit was so lekker skoon en die dekor is pragtig. Helene het ook gereeld 'n boodskappie gestuur om te hoor of als nog reg is. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Baie dankie Charlene. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Seaside Place
Petra D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D
Saam met vriende

Huisie by die see!

Van begin tot einde was die diens/kommunikasie topklas. Helene is 'n ongelooflike gasvrou! Die plek was netjies, skoon, als wat mens nodig het en ten volle toegeruste kombuis! Die mooi gebaar en verrrassing van paaseiers toe ons daar kom was iets besonders! Die plekkie is 'n blok weg van die see en het baie lekker gaan stap. Dit was baie lekker en het elke oomblik geniet. Sal vir seker weer teruggaan en vir vriende aanbeveel. Tonne dankie Seaside!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Dit was lekker om julle te ontmoet en bly ek kon julle naweek spesiaal maak. Sien weer.

Seaside Place
Theresa P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Gesin met klein kinders

Dit was baie baie skoon en lekker stil, huis is ruim het dit geniet en was lekke verras met geskenkies.

Ek sal spoedig weer 'n booking doen, dus 100% netheid en Covid protocols is gevolg. Dankie weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Hello Theresa

Baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar as ons gaste tuis is en lekker bly.
sien jou weer.

Groete

Seaside Place
Karen K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met vriende

Pragtig, netjies en vele ekstra bederfies.

Van begin tot einde voortreflike diens en waarde. Heerlik gekuier op braaistoep ten spyte van koue winternaweek. Warmwaterbottels beslis treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met vriende

The whole process was seamless with excellent communication with the owner. Well appointed and a good place to explore the area from.

Seaside Place is well situated to explore the area from. It is on a quiet safe street with plenty of parking. The flat is well equipped and we had all the utensils etc we needed. The enclosed braai area is a good place to spend lazy evenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean A
Gesin met tieners

Ongelooflik netjies en skoon, met al die geriewe wat mens benodig en nog meer.

Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet, en hoop om eendag terug te keer. Ons kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Hosts were really exceptional in our welcome.

Our stay here was absolutely stunning. The place was like home from home. Everything we needed was on site and stunning. Lovely braai and entertainment patio outside too. beds were comfy and everything was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Dear John,
Thank you very much for your review. You were awesome guests and it was great meeting you.
Take care.

Seaside Place
Sharon S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met klein kinders

Wonderlik, fantasties, amazing.

Ons was so beïndruk met die netheid en hoe pragtig Seaside Place is. Ons was baie hartseer om die plek te verlaat. Dit was fantasties en so rustig, baie dankie Helene. Ons sal definitief weer van Seaside Place gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Baie bly julle het lekker gebly en dit geniet Word opreg waardeer.
Sien julle weer.

Seaside Place
Bernise C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise C

Was fantasties.

So lekker ingerig, sal enige tyd teruggaan vir nog 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, comfortable and good value.

Charming seaside décor, good beds and bedding. Well supplied kitchen. Excellent communication before we arrived and when we were leaving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met vriende

Baie mooi en skoon verblyf.

Alles was baie mooi en die eienaar was baie behulpsaam met alles. Die reëlings het vlot verloop. Seaside Place sal ek verseker aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Alles is nuut en ons het ons baie geniet. Dankie aan oom Johan en die eienaar wat dit vir ons baie gerieflik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Kobus,
Baie dankie vir jou positiewe resensie vir Seaside Place. Dit word opreg waardeer. Ons is baie trots op ons plekkie en wil graag hè ons gaste moet tuis voel. Hoop om julle weer te verwelkom.

Seaside Place
Ronel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met vriende

Het lekker gebly.

Baie netjiese en stylvolle huis. Sal dit definitief aanbeveel. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Ronel
Baie dankie vir julle gradering, bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien.

Seaside Place
Luwenda E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwenda E
Gesin met klein kinders

Was fantasties baie ,baie lekker gekuier.

Mooi netjiese plek, sal beslis weer gan. Beslis waarde vir jo geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Luwenda en gaste,
Baie dankie vir julle review van Seaside Place.
Baie bly julle het dit geniet en van ons plekkie gehou het.
Hoop om julle weer te sien.

Seaside Place
Ankie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W

Pragtige, skoon en rustige blyplek.

Dit is voorwaar pragtige, skoon en netjiese vakansie-akkommodasie teen billike tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Beste Ankie,

Baie dankie dat julle Seaside Place gekies het vir jul wegbreek en vir jul terugvoer. Ons is baie trots op ons plekkie en is bly julle het lekker daarin gebly.

Groete,
Dudley en Helene

Seaside Place
Bernadine U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine U
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf. Sal beslis weer gaan.

Woonstel het ons verwagtinge oortref. Baie netjies. Sal dit aan enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Baie dankie vir julle wegbreek by Seaside. Baie bly julle het daarvan gehou, hoop om julle weer te sien.

Seaside Place
Alton W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alton W
Gesin met tieners

Dit was baie lekker. Rustige naweek. Sal enige tyd weer gaan.

Was baie lekker. Rustig weg van die gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanlee F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanlee F
Gesin met tieners

Great plek!

Helene en Johan het jou sommer tuis laat voel met hulle puik diens. Die plek is baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Goeiedag Joan-Lee,

Dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Bly julle het die naweek geniet, en ook dat Seaside daartoe bygedra het.
Hoop on julle weer te sien.

Groete
Helene

Seaside Place
Leisle S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leisle S
Saam met vriende

Pragtige plek sal dit aanbeveel.

Ons naweek by Seaside was baie lekker rustige gebied en naby alles. Die plek is pragtig netjies en skoon en veral die braai, love it. Sal weer vir n naweek daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tieneke N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tieneke N
Gesin met klein kinders

5 star treatment in beautiful surroundings!

The finishes all feels brand new. Close attention to decor and detail gives this apartment a feeling of absolute luxury! The hosts are friendly and welcoming, willing to go the extra mile. I would definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit opreg. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik is en dit is belangrik dat wanneer 'n gas 'n wegbreek tydjie het dit die moeite werd moet wees.
Tans is ons besig met vegrotings, die 1 dubbel kamer kry 'n badkamer en die kinder kamer word vergroot. Ons sien uit daarna om julle terug te ontvang.

Seaside Place
Henrietta G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Henrietta G

Pragtig, netjies en skoon!

Baie lekker gebly, eenheid is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Place se terugvoer

Beste Henriette,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons. Hoop om julle weer te sien.

Seaside-groete,
Helene

Seaside Place
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOuz5W25iHcDbEGCCQTqCYRNXuA5DbVlr7qw1GLMjw0ZEQQ5gnF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 14 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.810973977997 20.053059542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem