Tergniet Akkommodasie by Seaview @ Seekat | LekkeSlaap
+19

Seaview @ Seekat

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 64, Tergniet, Mosselbaai, 6252, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seaview @ Seekat is in Tergniet naby Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op 'n residensiële perseel, met 'n lieflike uitsig oor die see, dit beskik oor 1 hoofslaapkamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed in die leefarea vir 3 kinders. Die tripelstapelbed is nie geskik vir volwassenes nie. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en kombuisware, tuimeldroeër en skottelgoedwasser.

Die leefarea het 'n slim-TV met premium DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is gratis WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview @ Seekat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Seaview @ Seekat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Seekatstraat 64, Tergniet, Mosselbaai, 6252, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview @ Seekat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 64, Tergniet, Mosselbaai, 6252, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArmrZaTVSog0m0s9dKzUximruXbbRcVJgKn7nSY7QmAsFBYz1aJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 64 Seekat Street Tergniet 6252 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.0653689 22.195397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za