Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villas - Holiday Home

Seaview Villas - Holiday Home
Vanaf
Vanaf R820
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Die huis word skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Huisreëls

'n Ekstra fooi van R35 per dag, word gehef vir volledige DStv.
Was- en strykdiens teen 'n addisionele fooi.
Geen kredietkaartgeriewe nie.
'n Terugbetaalbare breekskade/sleuteldeposito van R500 is betaalbaar wat saam met die finale betaling gedoen moet word 14 dae voor die inklokdatum.
Onthou om jou eie handdoeke en strandhanddoeke te bring.
Rook in die woonstel is verbode, gaste mag wel op die patio buite rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Was- en strykdiens is teen R150 per bondel beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhYTRhMGVjLWU4MDItNDQ2My1iNGE5LWM0OWEwODdkZjQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 5 Saville Lane Illovo Beach 2146 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.115169549354 30.849092576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem