See en Berg Rusplek
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
See en Berg Rusplek is in die Tergniet-, Reebok-area in Mosselbaai geleë en bied 'n rustige huis, ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dit is binne maklike bereik vanaf hoofweë, winkels en restaurante, swemstrande, Hartenbos, tussen die Klein en Grootbrak Riviere.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 7 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Daar is 2 badkamers, 1 en suite en 'n gastetoilet.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en is ten volle toegerus met kookgeriewe, eetgerei en breekware. Hier is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar op aanvraag.
Die boonste sitkamer is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 2 leefareas en lekker kuierstoepe met 'n ingeboude braai, met pragtige uitsigte oor die see en baai om die sonsondergange met 'n skemerkelkie te geniet.
Die huis het ook braaigeriewe, 'n klein omheinde tuin indien gaste hul troeteldiere wil saambring en veilige parkeerplek op die perseel. Parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis.
Die huis het 'n balkon en spog met 'n 180°-uitsig oor die see en kuslyn. Hier is walvisse, dolfyne, swemstrande en lekker aktiwiteite. Die huis is aan die kus van Tergniet geleë tussen Klein- en Groot-Brakrivier, sowat 20 minute se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die perseel bied maklike toegang tot die N2 en die hoofroetes na Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth).
Slaapplek
’n Bespreking by See en Berg Rusplek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marius Lynn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Jaar gelys 6
Ligging
- Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink See en Berg Rusplek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom