Bay View Akkommodasie by See-Simfonie | LekkeSlaap
+30
+30

See-Simfonie

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Bloukrans-laan en Kaap De Goede Hoop-laan, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See-Simfonie is 'n selfsorghuis langs die strand met slaapplek vir 10 gaste in Bay View.

Dié ruim huis het 5 slaapkamers wat 3 badkamers deel. 4 van die kamers is in die hoofhuis en die laaste kamer is 'n buitekamer met 'n privaat ingang.

Drie van die hoofslaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers met 'n bad en 'n aparte stort. Die buitekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die huis bied 2 sitareas, waarvan 1 'n TV met DStv het.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die see en braaigeriewe is beskikbaar.

'n Houttrap bied maklike toegang na die strand vir visvang, branderplankry of strandwandelings. Die omgewing bied verskillende doendinge soos 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartlomeus Dias Museum-kompleks besoek, of inkopies doen in die Langeberg Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by See-Simfonie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Ligging

  • H/v Bloukrans-laan en Kaap De Goede Hoop-laan, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Bloukrans-laan en Kaap De Goede Hoop-laan, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe4c4e851578e145f33da7407d475fb5877f689b69b6b2ab0a5a7a679acc28bceaca58829afb29cf481229ec3360bdb5bf36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 4 Dudley Harris Street Bay View 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.136463 22.113184
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za