St. Helenabaai Akkommodasie by Seepampoentjie | LekkeSlaap
+15

Seepampoentjie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deck-straat 7, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seepampoentjie is in die kusdorpie St Helenabaai in die Weskus geleë.

Dié kamer is elegant versier en het 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en 'n TV en volledige DStv.

Die kamer lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n buitetafel met sitplek vir 2.

Slaapplek

’n Bespreking by Seepampoentjie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Seepampoentjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Deck-straat 7, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seepampoentjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deck-straat 7, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvkiKGyytYF7jdE6mXtZM9pfDi7jIRGh2b1rtDtO52hsBDFENsl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 Deck Street Habour Lights 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.749281982054 18.00576358148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za