aanbod Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Feb 2020 tot 31 Aug 2020.
Stilbaai-Wes Akkommodasie by Seesterkloof720 | LekkeSlaap
+45
+45

Seesterkloof720

1 resensie
Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4.
  • Vanaf R400 R320 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 21, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Seesterkloof720 is in die pragtige dorp Stilbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle huis wat per kamer verhuur word. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë.

Elke kamer het 'n dubbelbed en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 3 slaapkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n TV met 'n TopTV-intekening het. Die 2 slaapkamers op die eerste verdieping deel 'n sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n lieflike balkon waar gaste 'n uitsig oor die see en die kloof kan geniet. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Almal kan van die tweede sitarea gebruik maak.

Die huis spog met 'n lapa met braaigeriewe waar gaste kan kuier en 'n maaltye saam voorberei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seesterkloof720
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kloofstraat 21, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seesterkloof720 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 21, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA493163a07869bed89fe68ebd9a1d89112c93163ff75c9d0f45f158b5dd48efd58b5c339421acca9845f2ec27b26db38b52db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Kloof Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.3676348 21.4029859
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za