Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Croft Cottage

Die Croft Cottage
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis is uit 'n ou klipplaasgebou omskep en het slaapplek vir 2 gaste. Hierdie kothuis is 'n oopplan-kamer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n gasgeiser vir warm water en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, lugbraai-oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe. Beperkte hout is vir gaste beskikbaar om te gebruik. Die kothuis het ook 'n alarmstelsel. Dit is naby die Main Cheerio-grondpad geleë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Handdoeke, tee, koffie en braaihout word voorsien.
Stel asb. The Croft Cottage en Sequoia Garden Retreat in kennis indien ’n bruid- of bruidegomparty in die kothuise gaan gereed maak.
Die balans is voor of op die inklokdatum betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3dbd6666bad926a952966aaeabae9f8fbcdc207318752a44d4fad9a9b9e277b25c1b59e8001d8a030bf35526bb2b2f21a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 L6 Cheerio Road Sequoia Garden Retreat 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.899891666667 29.949261111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem