LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shalati Kruger Lodge | LekkeSlaap
+24

Shalati Kruger Lodge

Lodge
Luukse Tente
Vanaf R2 908
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die tente is op verhewe dekke gebou en het lugversorging. Elke tent het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 enkelbeddens en 2 enkelslaapbanke vir kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke tent het 'n klein sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan in die eetarea of by die opelug-boma geniet word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbank vir 1
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir die kamer. Let asseblief dat daar is 'n bewaringsfooi gehef word by die Krugerwildtuin wat nie by die tariewe ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
30 tot 22 dae voor die inklokdatum: 35% van die deposito word verbeur.
21 tot 15 dae voor die inklokdatum: 40% van die deposito word verbeur.
14 tot 8 dae voor die inklokdatum: 65% van die deposito word verbeur.
7 tot 3 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito word verbeur.
Vanaf 2 dae voor die inklokdatum of gaste daag nie op nie: 100% van die deposito word verbeur.

Vanaf R2 908
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D4419, Hazyview, 1363, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPkyYWTBZpxzOEDUqdsRKjHGm2CGDyO8T9Igb92zeFI1vdE6WE6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 908  per nag (vir 2 persone) D4419 Hazyview 1363 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.134255 31.193694
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!