Shalom

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom is 'n knus woonstel vir 3 gaste in Waverley/Bayswater, Bloemfontein.

Die grondvloerwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Ekstra bed is in die leefarea vir 'n derde persoon beskikbaar. 'n Vierde persoon kan gehuisves word op 'n extra matras. Vir die koue Vrystaatse winter is daar elektriese komberse, winterlakens en verskeie snoesige warm komberse.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Kontinentale ontbyt bestaande uit graankos, jogurt, sap, roosterbrood en smere is by die prys ingesluit.

Gaste is ook welkom om 'n stukkie tuisgebakte beskuit saam met koffie of tee te geniet by die swembad.
Skoonmaakdienste is op aanvraag en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Bloemfontein bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Vrystaat Botaniese Tuin, Boomroete en staproetes in die Botaniese tuine, Bloemfontein Dieretuin, Windmill Casino, Universiteit van die Vrystaat, verskeie skole en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Shalom sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za