Shambala Sea Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shambala Sea Cottage is in die kusdorpie, Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George geleë.
Dis in 'n stil straat minder as 50 m vanaf 'n privaat strand in Dwarswegstrand.
Dié grondvloer-ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed. In die leefarea is daar 'n dubbel-slaapbank wat geskik is vir 2 kinders.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamerstel vir 4, en 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Die woonstel het ook Wi-Fi. Braaigeriewe is beskikbaar.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Wild Oats Farmers Market in Sedgefield, Fancourt-gholfbaan, Pinnacle Point en 'n bootrit op die John Benn na Die Koppe in.
Slaapplek
’n Bespreking by Shambala Sea Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 7
Ligging
- C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Shambala Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, Kloof-ontwikkeling, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom