LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shelley Point Beach Cottage | LekkeSlaap
+36

Shelley Point Beach Cottage

7 resensies
Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 7 Aug 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-singel 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shelley Point Beach Cottage is 'n semi-losstaande grasdakdorpshuis sowat 300 m van die strand af in Shelley Point, St. Helenabaai.

Dié selfsorgduplekshuis het 3 slaapkamers en 2 gesinsbadkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en is op die boonste verdieping.

Daar is 'n steil stel trappe na die onderste verdieping wat nie ideaal is vir klein kinders of bejaardes nie. Die onderste verdieping het 'n leefkamer met 'n gerieflike sitkamerstel en 'n groot platskerm-TV. Die oopplan-eetkamer en die kombuis is langs die sitkamer. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, 'n koffiemaker en ander toebehore.

Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Op die onderste verdieping is daar 'n tweede badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die eetkamer het 2 skuifdeure wat na 'n groot stoep agter lei. Die stoep is in die skaduwee van 'n grasdak met 'n pragtige, pienk Bougainvillea wat daaroor groei.

Daar is ook stoepmeubels en 'n ingeboude braaiplek op die stoep. Die perseel het veilige, oop parkeerplek sowat 50 meter van die huis af. Die kothuis is op 'n pragtige, veilige skiereilandlandgoed met goeie sekuriteit in plek.

Slaapplek

’n Bespreking by Shelley Point Beach Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Shelley Point Beach Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Town House-singel 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shelley Point Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-singel 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAShBpzTo1LnLA8Za5v2x7QiToaNT5uj2H5B762rRpLagGWFl0ig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 14 Town House Close Shelley Point 7282 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.704872030182 17.9693864
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!