Shirley's Pad
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Johannes M - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters kalmerend en uitstekende diens.
Shirley's Pad se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Johannes Moses, en ons is baie bly dat julle jou kuier by ons geniet.
Alles van die beste voorentoe.
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Riana. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Alles van die beste voorentoe.
Christiaan H - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, puik ligging, bekostigbaar.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Christiaan. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons het julle kuier, veral op die stoep, geniet. Alles van die beste voorentoe.
Joany D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Rothea K - Feb 2024
Algehele gradering
My parents are in Huis Stilbaai. I will definitely stay here again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My ouers is in Huis Stilbaai. Ek sal beslis weer hier kom bly.
Ek het heerlik gebly. Geen negatiewe terugvoer nie. Ek dink dit is egter net geskik vir een persoon. Twee persone kan wel daar tuisgaan as mens nie regtig groot wil kos maak nie. Nie regtig genoeg spasie vir ernstige kosmaak nie. Wel yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.
Hierdie resensie is outomaties deur Google vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shirley's Pad se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Rothea, dit was baie aangenaam om vir jou te ontmoet. Ons wens jou alles van die beste vir die toekoms.
Stephen K - Feb 2024
Algehele gradering
Ons gaan definitief terug.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Stephen, ons waardeer dit baie. Alles van die beste aan julle.
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Lekke gekuier, sou langer gebly as ons kon.
Lynette V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit was baie aangename om julle te ontmoet en ons wens julle alles van die beste vir die toekoms
Erica B - Nov 2023
Algehele gradering
This is a great and very reasonable place in Stilbaai run by a delightful couple.
Shirley's Pad se terugvoer
Thanks very much for your kind words. We are very happy that you enjoyed your stay. It was lovely meeting and hosting you.
All the best for the future.
Sanet S - Okt 2023
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die kamer is skoon en netjies.
Manie S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik gewees en vriendelik ontvang. Beslis aan te beveel.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle the ontmoet.
Alles van die beste vorentoe.
Marina D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en gerieflik.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons get julle tydjie hier by ons geniet.
Alles van die beste vorentoe.
Ockie B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerieflik.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te huisves. Julle sal altyd baie welkom hier by ons wees.
Alles van die beste.
Hendrieka F - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige privaat hoekie in die tuin.
Shirley's Pad se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit baie. Dit was vir ons 'n plesier en julle is enige tyd welkom by ons.
Alles van die best
Nelis V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Shirley's Pad se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en jy sal enige tyd in die toekoms hier verwelkom word.
Alles van die beste
Sonja M - Jul 2023
Algehele gradering
Verwelkom soos familie.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Anneleen S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie geniet met vriendelike mense.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en as julle weer in die omgewing is sal ons julle hier by ons verwelkom.
Alles van die beste in die toekoms.
Ronel G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde ons waardeer dit baie. Ons sal julle enige tyd verwelkom.
Alles van die beste
Sumari S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon plekkie vir 'n vinnige oorslaap. Mensies is baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflike bed en lekker ruim badkamer.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Ons sal julle enige tyd in die toekoms hier verwelkom.
Alles van die beste.
Gerrie B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en waarde vir geld.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons sal julle met graagte terug verwelkom en hoop om julle weer te sien.
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker geoornag.
Shirley's Pad se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Dankie vir jul mooi woorde.
Alles van die beste
Ulrich W - Apr 2023
Algehele gradering
Bugdet-friendly, welcoming.
Shirley's Pad se terugvoer
Thank you for your kind words. We enjoyed hosting you and would love to have you visit again. We also enjoyed our chats.
Keep well,
Kind regards,
Maretha D - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelikheid, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop dat julle weer so sal maak.
Alles van die beste.
Groete van ons.
Bets K - Apr 2023
Algehele gradering
Moeite werd.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde ons waardeur dit. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hoop julle sal weer kom kuier. Dankie ook vir die mooi skoon en netjiese kamer.
Alles van die beste
Shirley en Brian
Johanna D - Feb 2023
Algehele gradering
Exceed all my expectations!
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Shirley's Pad se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en die skoon kamer wat julle gelos het. Julle is enige tyd welkom.
Alles van die beste vir die toekoms.
Natasha K - Feb 2023
Algehele gradering
Refreshing.
Shirley's Pad se terugvoer
Hi Natasha, thank you for your kind words. It was a pleasure to host you and if you come this way again you will be welcome here.
Everything of the best for the future.
Kind regards,
Shirley and Brian
Lee G - Feb 2023
Algehele gradering
1 night stay and very comfy.
Shirley's Pad se terugvoer
Thank you for your kind words and glad you were happy here. You are welcome to visit us again anytime.
All the best for the future.
Kind regards,
Shirley and Brian
Brandon R - Jan 2023
Algehele gradering
Most amazing and caring hosts, goes the extra mile.
Shirley's Pad se terugvoer
Hi Brandon, thanks for your kind words. Sorry you found the kitchen area small, but we are not advertised as a self-catering facility.
I am, however, glad that you were still able to enjoy your stay and found everything else satisfactory.
Everything of the best for the future.
Kind regards
Shirley and Brian
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-singel 24, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4