Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shirley's Pad

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Shirley's Pad
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johannes M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters kalmerend en uitstekende diens.

Baie lekker, die stilte en privaatheid was 'n hoogtepunt. Die diens was vriendelik en intiem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Johannes Moses, en ons is baie bly dat julle jou kuier by ons geniet.
Alles van die beste voorentoe.

Shirley's Pad
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Die ontvangs was vriendelik en die kamer was baie mooi en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Riana. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Alles van die beste voorentoe.

Shirley's Pad
Christiaan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, puik ligging, bekostigbaar.

Die gasheer en gasvrou het ons soos familie ontvang en behandel. Ons het ook heerlik saam gekuier op die stoep. Die woonstel is baie stil en veilig. Ons het heerlik gerus gedurende ons verblyf van 3 dae. Die gasheer het vir ons puik aanbevelings gemaak wat betref besienswaardighede (die museum en palings), sowel as die beste seekos restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Christiaan. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons het julle kuier, veral op die stoep, geniet. Alles van die beste voorentoe.

Shirley's Pad
Joany D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joany D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Rustige omgewing en eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rothea K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea K
Enkelreisiger

My parents are in Huis Stilbaai. I will definitely stay here again.

I had a wonderful stay. No negative feedback. However, I think it is only suitable for one person. Two people can stay there if you don't plan on making a really big meal. Not enough space for serious cooking. But there is a fridge, microwave, kettle and toaster.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My ouers is in Huis Stilbaai. Ek sal beslis weer hier kom bly.

Ek het heerlik gebly. Geen negatiewe terugvoer nie. Ek dink dit is egter net geskik vir een persoon. Twee persone kan wel daar tuisgaan as mens nie regtig groot wil kos maak nie. Nie regtig genoeg spasie vir ernstige kosmaak nie. Wel yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Hierdie resensie is outomaties deur Google vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Rothea, dit was baie aangenaam om vir jou te ontmoet. Ons wens jou alles van die beste vir die toekoms.

Shirley's Pad
Stephen K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan definitief terug.

Ek en my vrou het die vriendelike en gasvrye gashere baie geniet. Uiters behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Die houtdek buite was 'n belewenis. Dit is 'n goeie en mooi area met voëls wat soggens musiek maak en die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Stephen, ons waardeer dit baie. Alles van die beste aan julle.

Shirley's Pad
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Lekke gekuier, sou langer gebly as ons kon.

Lekker gebly. Goeie omgewing. Parkering op straat, maar bagasie word deur 'n opening direk op die stoep gesit. Daar is net 'n skottel vir skottelgoedwas, maar res van die kombuis was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne.

Baie lekker gebly. Die plek is netjies, veilig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit was baie aangename om julle te ontmoet en ons wens julle alles van die beste vir die toekoms

Shirley's Pad
Erica B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a great and very reasonable place in Stilbaai run by a delightful couple.

We slept very well in the comfortable double bed and were able to watch our favourite programmes on the extensive DSTV options available. The host and hostess are very friendly and available for assistance. We spent 3 days at the accommodation and enjoyed a splendid and very reasonable breakfast every morning. I highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Thanks very much for your kind words. We are very happy that you enjoyed your stay. It was lovely meeting and hosting you.
All the best for the future.

Shirley's Pad
Sanet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die kamer is skoon en netjies.

Ons verblyf was gerieflik vir die 2 nagte. Die kamer en linne is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik gewees en vriendelik ontvang. Beslis aan te beveel.

Baie aangenaam gewees en 'n plek om definitief te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle the ontmoet.
Alles van die beste vorentoe.

Shirley's Pad
Marina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, netjies en gerieflik.

Net een nag oorgeslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons get julle tydjie hier by ons geniet.
Alles van die beste vorentoe.

Shirley's Pad
Ockie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en gerieflik.

Waarde vir geld. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te huisves. Julle sal altyd baie welkom hier by ons wees.
Alles van die beste.

Shirley's Pad
Hendrieka F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka F

Pragtige privaat hoekie in die tuin.

Goed toegerus vir beurtkrag. Skoon en netjies. Vriendelike en gesellige gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit baie. Dit was vir ons 'n plesier en julle is enige tyd welkom by ons.
Alles van die best

Shirley's Pad
Nelis V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis V
Enkelreisiger

Fantastiese waarde vir geld.

Vir die prys is die akkommodasie onverbeterlik. Alles wat nodig is, is daar. Niks kom tekort nie. Uiters skoon en netjies en werklik vriendelike ontvangs van die gasheer en -vrou. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en jy sal enige tyd in die toekoms hier verwelkom word.
Alles van die beste

Shirley's Pad
Sonja M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Besigheidsreis

Verwelkom soos familie.

Vir sake gereis, is vriendelik verwelkom. Is stap vir stap verduidelik hoe toerusting en WiFi werk en daar was vars water vir drinkdoeleindes. Kan verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Shirley's Pad
Anneleen S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet met vriendelike mense.

Baie geskik vir kort verblyftye. Sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en as julle weer in die omgewing is sal ons julle hier by ons verwelkom.
Alles van die beste in die toekoms.

Shirley's Pad
Ronel G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Baie besorg oor hul gaste, het self vir ons 'n glasie wyn gebring omdat my man verjaar het. Beveel hul sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde ons waardeer dit baie. Ons sal julle enige tyd verwelkom.
Alles van die beste

Shirley's Pad
Sumari S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari S

Netjiese, skoon plekkie vir 'n vinnige oorslaap. Mensies is baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflike bed en lekker ruim badkamer.

Baie mooi tuintjie. Het heerlik geslaap. Alles was gerieflik. Skoon en netjies is vir my belangrik en dit het ons definitief by Shirley's Pad gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Ons sal julle enige tyd in die toekoms hier verwelkom.
Alles van die beste.

Shirley's Pad
Gerrie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Baie gasvry ontvang deur gasheer en eggenote en alle fasiliteite gewys. Vergelyk met ander akkommodasie gelys in Stilbaai is hierdie beslis waarde vir geld en aan te beveel. Kry 10/10 van my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons sal julle met graagte terug verwelkom en hoop om julle weer te sien.

Shirley's Pad
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geoornag.

Sherley's Pad is 'n baie gerieflike oornagplek. Dit is goed geleë. Ons is baie vriendelik behandel en daar was als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Dankie vir jul mooi woorde.
Alles van die beste

Shirley's Pad
Ulrich W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bugdet-friendly, welcoming.

All's well, Brian and Shirley are very nice people. Make you fell at home, nothing too much trouble for them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Thank you for your kind words. We enjoyed hosting you and would love to have you visit again. We also enjoyed our chats.
Keep well,
Kind regards,

Shirley's Pad
Maretha D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjiese verblyf. Brian en Shirley is baie behulpsaam en maak seker dat gaste gemaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelikheid, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop dat julle weer so sal maak.
Alles van die beste.
Groete van ons.

Shirley's Pad
Bets K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Baie lekker gekuier, lekker gesels met Shirley-hulle. Heerlike stil area. Sal weer daar gaan bly. Baie dankie julle twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde ons waardeur dit. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hoop julle sal weer kom kuier. Dankie ook vir die mooi skoon en netjiese kamer.
Alles van die beste
Shirley en Brian

Shirley's Pad
Johanna D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D
Enkelreisiger

Exceed all my expectations!

Beautiful room with all the comforts one needs. Best value for money you could hope for. Brian and Shirley are perfect hosts. They're very helpful and friendly, and also respect your privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en netjies.

Shirley het ons dadelik welkom en veilig laat voel. Brian se verrassing was 'n groot bederf. Hulle is dierbare mense wat geniet wat hulle doen. Het Brian se geselsies oor die natuur, voëls ens. baie geniet. Sal beslis weer daar wil gaan uitspan as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en die skoon kamer wat julle gelos het. Julle is enige tyd welkom.
Alles van die beste vir die toekoms.

Shirley's Pad
Natasha K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing.

We only stayed for one night but it was peaceful and safe. The place was really clean and the host and hostess were very friendly. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Hi Natasha, thank you for your kind words. It was a pleasure to host you and if you come this way again you will be welcome here.
Everything of the best for the future.
Kind regards,
Shirley and Brian

Shirley's Pad
Lee G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

1 night stay and very comfy.

Well looked after by Brian and Shirley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Thank you for your kind words and glad you were happy here. You are welcome to visit us again anytime.
All the best for the future.
Kind regards,
Shirley and Brian

Shirley's Pad
Brandon R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most amazing and caring hosts, goes the extra mile.

Not much of a kitchen area, but otherwise, worth a stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shirley's Pad se terugvoer

Hi Brandon, thanks for your kind words. Sorry you found the kitchen area small, but we are not advertised as a self-catering facility.
I am, however, glad that you were still able to enjoy your stay and found everything else satisfactory.
Everything of the best for the future.
Kind regards
Shirley and Brian

Shirley's Pad
Vanaf
R445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R445
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-singel 24, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ddc5dcfdf2f89acca307447d4dcb840a35aafc4c800e5fe1d636cad4a252d3434267403c95959101e8b1ea5f8c8f001a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R445 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 24 Lobelia Crescent Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.354338269231 21.408797006253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem