LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sicklebush Suite Romantic Getaway | LekkeSlaap
+14

Sicklebush Suite Romantic Getaway

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sicklebush Suite Romantic Getaway is 'n romantiese en luukse suite op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Dis 'n wildreservaat naby die Krugerwildtuin en al die besienswaardighede in en om Hoedspruit. Die suite bied privaatheid en rustigheid en bied maklike toegang tot geriewe, winkels en bekoorlike restaurante in die dorp.

Die grasdaksuite het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet, dubbelwasbak-eenheid en daar is 'n binne- en buitestort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die suite het lugversorging en die sitarea het 'n L-vormige rusbank. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, klein skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Die suite het skuifdeure wat op 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele oopmaak. Gaste kan daar sit en die bosuitsig aanskou en maaltye geniet. Gaste kan kyk hoe die wild verbyloop in die bos en die ryk voëllewe dophou.

Gaste kan ook ’n selfsry-safari met skemerkelkies geniet, een van die plaaslike kroeë besoek vir ’n drankie, gaan draf of wandel in die wildernisarea op die landgoed, of by een van die spa's in en om die dorp ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Sicklebush Suite Romantic Getaway sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sicklebush Suite Romantic Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Sicklebush Suite Romantic Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!