Silver Tree Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerkstraat 14B, Eiland, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Silver Tree Cottage is 'n selfsorgkothuis op Die Eiland in Sedgefield. Dis naby die strandmeer en die gewilde Saterdagmark in dié deel van die Tuinroete.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eet- en sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en die leefarea het stapeldeure wat lei na die stoep met stoepmeubels.
Daar is ook 'n vuurput en veilige parkeerplek agter ’n geslote hek.
Let asb. dat die motorhuis nie beskikbaar is vir gaste wat by Silver Tree Cottage bly nie.
NB: Klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël.
Slaapplek
’n Bespreking by Silver Tree Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Des Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Van Niekerkstraat 14B, Eiland, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink Silver Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Island Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerkstraat 14B, Eiland, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13