Hazyview Akkommodasie by Silwerrand Guest House | LekkeSlaap
+15

Silwerrand Guest House

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazellestraat 59, , 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silwerrand Guest House is in die hartjie van die Panorama-roete geleë en net 15 minute se ry van die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin af. Hazyview is dalk nie baie groot nie, maar met die vele buitelug- en avontuurdoendinge wat daar is, maak dit verseker daarvoor op. Jy kan zipline, op riviervlotte vaar of 'n warmlugballonvlug onderneem. Verder is daar ook kulturele dorpies wat jy kan besoek.

Die gastehuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers met 'n keuse tussen enkel- of dubbelbeddens. Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea is ruim en beskik oor gerieflike sitplekke. Buite is daar 'n swembad en 'n gerieflike dek waar jy kan braai.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Silwerrand Guest House
Netheid
2.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Gazellestraat 59, , 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Silwerrand Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazellestraat 59, , 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YmFiZWQ3LTA3MGMtNGVjNi05YTJjLTA2NGE4ZTllODM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 59 Gazelle Street Numbipark 1242 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -25.068014226511 31.114725131283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za