Slakkepas 61
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Alzadia P - Jan 2024
Algehele gradering
NYC.
Slakkepas 61 se terugvoer
Dear Alzadia, it was just a pleasure to have you and your family as guests at Slakkepas 61. Thank you very much for leaving the house so clean and tidy. As we have personally communicated with you, we can only apologise for the behaviour of the other guests in Slakkepas. The matter has already been reported and addressed, and we trust that this type of behaviour will not be tolerated in the future. We hope to welcome you and your family back to Slakkepas soon.
Mirrie V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike Weskus wegbreek.
Slakkepas 61 se terugvoer
Beste Mirrie en familie. Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Elzaan K - Okt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay. What was advertised is what we got. Very nice stay thanks.
Johann D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Geraldine W - Nov 2021
Algehele gradering
Eerste besoek aan Dwarskersbos en omgewing en het die natuurskoon en rustigheid geniet.
Slakkepas 61 se terugvoer
Beste Geraldine.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier, en ons dorpie se natuurskoon en rustigheid geniet ten spyte van die weer wat nie wou saam speel nie.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Amelia H - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gebly
Nichole J - Sep 2020
Algehele gradering
Our Stay was awesome
Slakkepas 61 se terugvoer
Nichole, it was only a pleasure having you and your family as guests, thank you for leaving the house so neat and tidy.
Unfortunately, the pool is closed at this stage, due to covid, but as you said the beach is just down the road. We look forward to your next visit
Meagan S - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Slakkepas 61 se terugvoer
Beste Megan.
Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet, as daar een ding is wat ons die laaste paar maande geleer het is dit dat familietyd baie balangrik is. Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was werklik net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Elzabe D - Sep 2020
Algehele gradering
Slegte afsluiting op wonderlike kuier.
Marietjie W - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die ligging is van so aard dat jy orals heen kan loop. 'n Goeie wegbreek vir enige gesin.
Slakkepas 61 se terugvoer
Beste Stefani
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Tinka G - Des 2019
Algehele gradering
Slakkepas 61 is close to the beach, the local coffee shop and the seafood restaurant.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom