Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somewhere Beachy

Selfsorg
Somewhere Beachy Noord
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Somewhere Beachy Noord het 1 koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 koningingrootte-beddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort in die bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n Solardom-oond/mikrogolf, 'n induksiestoof, dubbeldeur-yskas-vrieskas met ysmaker en koue water, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei met alles wat mens in kombuis nodig kan kry. Die sitarea het 'n hoeksitkamerstel met 'n TV. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -afstandbeheer en -kabels saambring. Gaste kan ook hul eie draagbare-WiFi saambring indien hulle vinniger spoed verkies. Daar is wel WiFi en Netflix beskikbaar. Daar is ook 'n area met 'n tafel waar gaste hulle maaltye kan geniet. Die leefarea lei na 'n balkon met sy eie stoep waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet. Die oopplan-ontwerp verseker 'n pragtige 180° see-uitsig. Gaste kan ontspan en TV kyk terwyl hulle aandete voorberei en kyk hoe die skepe verby seil en die walvisse en dolfyne in die branders baljaar tydens migrasie. Daar is ook braaigeriewe agter die huis en ook op die grondverdieping met dieselfde pragtige uitsig. Die woonstelle het elk hul eie ingang en word via trappe langs die huis bereik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Somewhere Beachy Suid
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Somewhere Beachy Suid se eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n Solardom-oond/mikrogolfoond, 'n induksiestoof, dubbelyskas-vrieskas met ysmaker, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n hoekrusbank en 'n TV. Gaste kan egter hul eie DStv-dekodeerder, kabels en afstandbeheer saambring asook hul eie mobiele WiFi vir vinniger spoed. Daar is wel WiFi en Netflix beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hulle maaltye kan geniet. Die leefarea lei na 'n balkon met sy eie stoep waar gaste die uitsig kan geniet. Die oopplan-ontwerp verseker 'n pragtige 180° see-uitsig. Gaste kan ontspan en TV kyk terwyl hulle aandete voorberei en kyk hoe die skepe verbyseil. Dolfyne baljaar gereeld voor die huis asook in seisoen en walvisse tydens migrasie. Daar is ook braaigeriewe agter die huis en op die grondverdieping met dieselfde pragtige uitsig. Die woonstelle het elk hul eie ingang en word via trappe bereik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Somewhere Beachy Suid - Grondverdieping
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid op die grondverdieping het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-sitkamer asook 'n ten volle toegeruste kombuis, met Solardom-oond, induksiestoof, yskas en tuimeldroër. Die sitkamer het 1 leerbank met 'n TV, WiFi en Netflix. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n panoramiese uitsig oor die see en daar is parkeerplek langs die eenheid. Dit is ideaal vir 2 pensioenarisse aangesien daar geen trappe is nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonstraat 737, Woodgrange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36396de1d306bfa24f29bd0a55767178059ca2864fb57edb06c6d401f50961bfdfb61922a366481ec9b668b7681df43bca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 737 Simpson Street Woodgrange 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592694444444 30.564555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem