Somewhere Beachy
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Landie M - Apr 2024
Algehele gradering
Was net wat ons nodig gehad het.
Somewhere Beachy se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Baie bly julle het dit geniet.
Elize H - Apr 2024
Algehele gradering
Nice place with awesome view, friendly and helpful people.
Somewhere Beachy se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier, Elize. Dit was heerlik om julle te ontvang. Puik gaste wat die eenheid mooi skoon agter gelaat het. Ons is bly julle het dit geniet by Somewhere Beachy. Sien julle weer binnekort.
Danie G - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Somewhere Beachy se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was puik gaste. Hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Natasha J - Des 2022
Algehele gradering
Moeite werd. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die blyplekkie was so netjies en skoon, en die uitsig is asemrowend. Ek sal definitief weer daar gaan kuier.
Susan T - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike vakansie gehad en baie lekker gebly.
Somewhere Beachy se terugvoer
Susan
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was vir ons net so lekker om julle as gesin by ons te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
Martin N - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing
Somewhere Beachy se terugvoer
Hi Martin. Baie dankie vd goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle van al die stres kon vergeet. Ons sien julle weer binnrkort.
Danelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Op die strand, baie privaat.
Lees meerSomewhere Beachy se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Ons is nou by die begin van die "Sardine run" en sal jy dus nou begin om baie Walvisse, Dolfyne en Sardines te sien reg voor die huis - wat die mooi uitsig nog beter maak.
Ons ry die opdraende baie maklik elke dag 'n paar keer met normale voertuig (4x4 of SUV maak dit net bietjie makliker). Ongelukkig moet mens die styl opdraende he om by die asemrowende uitsig te kom.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simpsonstraat 737, Woodgrange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom