Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sommerlust Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 32, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sommerlust Manor is in Waverley, 'n lieflike buurt in Bloemfontein. Die Kaaps-Hollandse huis is 'n stukkie van Bloemfontein se geskiedenis, aangesien dit een van die oudste huise in die area en 'n Nasionale Monument is. Dit is in 1904 gebou.

Sommerlust Manor bied luukse verblyf, en gaste kan kies tussen die tuinkothuis of die Piano-kamer.

Die tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die Piano-kamer bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Gaste het hul eie privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die herehuis word omring deur 'n tuin, en daar is 'n swembad en tennisbaan. Besoekers aan Bloemfontein kan die kuns by Kings Park, die kunswerke by die Oliewenhuis-kunsgalery, en die winkels en eetplekke by Loch Logan Waterfront verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Sommerlust Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Whites-weg 32, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sommerlust Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 32, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4075cff6dc78665cde7d1910a74e1859e57039087f164ea374e695f87ba853cf8589528ecf07d70fccf0f921942184e9a38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 32 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.090354984444 26.227614412268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem