Hartenbos Akkommodasie by Sonop @ Kieriehout | LekkeSlaap
+29

Sonop @ Kieriehout

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 14 , Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sonop @ Kieriehout is 'n vakansiewoonstel in Hartenbos. Dié vakansiedorp bied verskeie Blouvlagstrande, 'n kuswaterpark, fantastiese doendinge en walvis- en dolfynkyk-geleenthede.

Dié oopplan-woonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 4. Daar is 'n dubbel- en stapelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel. Daar is ook 'n braai-area, TV met DStv en parkeerplek. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R60 per dag.

Citadel is 'n selfsorg-eenheid met 3 kamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en 'n stapelbed met slaapplek vir 6. Albei badkamers het storte.

Die eenheid het 'n sitarea met 'n TV met sekere kanale, wat lei na 'n balkon, eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en wasmasjien. Dis troeteldiervriendelik en bied 'n see-uitsig.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, bootvaarte, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Sonop @ Kieriehout
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kieriehout 14 , Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonop @ Kieriehout het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 14 , Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqGaKTmpOXZXnkwKNM9sUWat4ZVldflc7u90XJtldR6VN3hfj0Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 14 Kieriehout Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.126649 22.103466
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za