LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonop Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Sonop Gastehuis

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sonop Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francelene K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francelene K
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense, gasvryheid, net liefde.

Ek het die naweek heerlik geniet ten spyte van koue weer. My seuntjie het vrylik rond beweeg en wil graag weer daar kuier. Ek wil baie dankie se aan Tharien en Peter hulle is wonderlik mense.

Johan A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid.

Ons is met ope arms ontvang. Tarnien en Pieter is ongelooflike gasvrye mense. Om daar te bly was om in jou eie huis te wees. Baie dankie julle twee.

Eddie W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suid-Afrikaanse gasvryheid.

As jy hou van gesels & Suid-Afrikaanse gasvryheid kan jy gerus maar hierdie plek probeer.

Christelle P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gemaklik.

Pieter en sy vrou was vriendelik en baie goed met kommunikasie. Baie gasvry en behulpsaam.

Rachel K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K
Gesin met tieners

Ek en my familie het dit baie geniet, het green klagtes nie, was fantastiese mense.

Ek sal gaste enige tyd kan verwys na Sonop Gastehuis. Eienaars voorwaardelik baie goeie mense. Ons het dit verskriklik geniet, sal enige tyd Sonop Gastehuis weer bespreek indien ek verblyf in Heidelberg soek.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonoplaan 12, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApousnfRkJ5vWnud26JKWEF7YyAfgxbjV7AfFZlIjyYPhQVRzBm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 Sonop Avenue Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.090820981059 20.952381706447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!