LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonsig | LekkeSlaap
+11

Sonsig

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Sonsig
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melissa P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P
Saam met vriende

Heerlike kuier. Netjies en skoon.

Netjies, skoon, lekker beddegoed, spasie. Gesellige kombuisie.

Heidi D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Is vriendelik op Sondag middag 14h30 ontvang deur die gasheer. Alles wat nodig is vir die verblyf was in die woonstel. Lekker gerieflik naby die skool en restaurante. Definitief die geld werd.

Marius P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Enkelreisiger

Lekker ruim woonstel, goeie ligging.

Sal weer daar bly.

Karien P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien P
Saam met vriende

Baie lekker gebly, plekkie is awesome.

Ontvangs was baie vriendelik, het lekker gebly en plek was awesome.

Yoland N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real value for money.

Sonsig caters for all your needs for a comfortable stay. Flat is tastefully decorated and very clean. Real value for money and would definitely go back there.

Therese L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L
Gesin met klein kinders

Warm en vriendelik.

Baie lekker gebly. Dit is 'n baie oulik en netjies, goed toegruste woontstel. Dit was naby aan al die winkels en ook aan die universiteit waar ons wou wees. Ek sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Diens was baie vriendelik en warm. Adele, jy het ons baie welkom laat voel.

Geranda F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geranda F
Gesin met tieners

Gemaklik en netjies.

Vriendelike diens - skoon, netjiese woonstel.

Gerhard K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Genotvol en absoluut waarde vir geld!

Ons ontvangs was baie vriendelik en kontak was deurlopend behou met ons reis. Die plekkie is netjies en genoeg ruimte vir 'n familie van vier. Oorweeg om free WiFi te doen.

Riaan W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Sonsig is gehalteverblyf met verskeie besienswaardighede binne loopafstand.

Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en alles wat ek nodig het.

Die woonstel is baie skoon en modern. Alles wat jy nodig het.

Margaretha H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha H
Gesin met tieners

Ons het werklik tuis gevoel.

Hierdie is een plekkie wat nie net op uiterlike voorkoms getrakteer moet word nie. Die eienaar is bedagsaam en 'n mens voel dadelik welkom met die intrapslag - skoon en netjies. Ligging is baie goed (by die R44 en Dorpstraat) met heelwat winkeltjies, restaurante en besienswaardighede, binne stapafstand.

Kobus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en netjies! Puik!

Woonstel is baie toegerus en alles is uiters netjies en skoon. Absolute waarde vir geld en in 'n stil omgewing. Sal definitief weer gebruik maak van Sonsig. Eienaars is baie vriendelik. Puik woonstel!

Gerhard P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Enkelreisiger

Very clean, neat accommodation, good value for money.

Good service from Adel.

Lucille L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille L

Alles wonderlik.

Baie dankie, heerlik gebly sonder enige probleme!

Lily K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily K
Gesin met tieners

Het voldoen al aan al ons vereistes.

Het voldoen aan al ons vereistes, vriendelike ontvangs deur eienaar, skoon en netjies.

Sonsig's terugvoer

Baie dankie Lily. Ons hoop om julle weer te sien.

Sonsig
Elmarie P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Baie oulike plek.

Baie oulik en bekostigbaar, lekker gebly, baie rustige omgewing.

Martie D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Baie sentrale verblyf in Stellenbosch. Woonstel is baie goed toegerus en alles netjies en skoon. Ligte in 2de kamer en TV-kamer net baie flou. Verder puik!

Kate S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Have stayed before. Adele and Thomas are always welcoming and helpful.

Very clean and tidy flat. Own parking for hire car.Thank you Adele. Always a pleasure to visit.

Anka V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anka V
Gesin met tieners

Hosts were very helpful and accommodating. Great value for money!

See stars.

Rita V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Gesin met tieners

Sentraal geleë en mooi uitsig.

Sien sterre.

Arthur K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek

Baie lekker gerieflike, netjiese plek. Sal dit definitief weer gebruik.

Gerhard K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en gerieflik.

Skoon, netjies, rustig en baie gerieflik. Absolute waarde vir geld.

Justin M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik en veilig - sal dit aanbeveel.

Donald P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald P
Gesin met tieners

Baie skoon, veilig en sentraal.

Adele was net wonderlik en dit was 'n plesier om in haar woonstel te bly. Dit was baie goed ingerig en baie skoon. Dankie Adele!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfectly clean, safe and central.

Adele was just wonderful and it was a pleasure to stay in her flat. It was extremely well furnished and very very clean! Thanks Adele!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Emma D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma D
Saam met vriende

Heerlik.

Baie netjies en skoon. Het veilig gevoel. Vriendelike ontvangs.

Germaine J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine J

Gerieflike, veilige woonstel, stapafstand van die winkels en restaurante af.

Die woonstel is smaakvol versier, baie skoon en daar is alles wat jy nodig het. Gerieflike ligging en jy kan jou kar veilig parkeer op die perseel. Stapafstand van die dorp en heelwat restaurante af. Die eienaar het ons verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly en ons sal dit definitief oorweeg om weer hier te bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient and safe apartment, walking distance from shops and restaurants.

The flat is tastefully decorated, very clean and everything that is required is supplied. It is conveniently situated and your vehicle is safely parked inside the premises. The location is within walking distance to town and numerous restaurants. We were met by the owner who immediately made us feel welcome. We enjoyed our stay and will definitely consider staying there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Geraldine D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Jammer dat daar nie wifi is nie, asook geen hysbak nie. Veilig.

Ons het baie lekker gebly en jul kliëntediens is uit die boonste rakke. Die aansig het aanvanklik nie so lekker gelyk nie maar die woonplek self was regtig nice. Jammer oor die trappe en dat daar geen wifi is nie. Het veilig gevoel.

Trixie J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie J
Gesin met tieners

Heerlik gebly!

Geen klagtes, slegs komplimente vir Sonsig! Adele is 'n uitstekende gasvrou en gee aandag aan alles. Skoon, netjies en mooi. Ons sal beslis weer van Sonsig gebruik maak! Baie dankie, Adele.

Sonsig's terugvoer

Ongelooflik dankie Trixie. Dit is my voorreg. Julle is droom kliente.

Sonsig
Kate S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S
Gesin met tieners

A lovely, well situated flat - had everything we needed.

A clean, spacious, modern flat - very safe.

Sonsig's terugvoer

Thank you Kate. The pleasure was ours to have you. X

Sonsig
Lou M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyftydperk.

Dit is baie netjies en veilig en die ligging is baie sentraal.

Lukas V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het werklik tuis gevoel.

Die ligging is uitstekend. Die woonstel het werklik alles wat 'n mens nodig het en die gasvrou is uiters hulpvaardig. Gaste moet ongelukkig twee vloere se trappe klim, maar dit kan nie verhelp word nie.

Susan M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable apartment conveniently situated. The only drawback was that it's on the 3rd floor with no lift.

Adele is a welcoming host and presented a very attractive apartment convenient for the town centre. One disappointment was that WiFi was unobtainable in the apartment.

Sonsig's terugvoer

I just want to add that the apartment is on the second floor. It would not be viable to put in a lift into a building with a ground, first and second floor. If we would consider to build another floor in future, we would definitely put in a lift.

Kind regards
Management

Sonsig
Marie J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Saam met vriende

Baie netjies en genoeg ruimte, sal definitief weer daar bly!

Sien sterre.

Johanna M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Heerlik gebly. Parkering was moeilik.

Lizette D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Baie skoon, netjies en gerieflik! Sal beslis weer kom.

Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonsig, Weidenhoffstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YTZkZGEzLTlkMDctNDRiOC1hNzE0LWIxMmNmMmI0MzRkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 35 5 1 5 Sonsig Weidenhoff Street 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.939775204256 18.850611382534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!