Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Squirrel & Vine

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2024 tot 6 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertestraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Squirrel & Vine is 'n privaat, volledig toegeruste woonstel met lugversorging en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag. Dit is uitstekend in Stellenbosch se historiese kern geleë. Gaste kan stap na die winkels, koffiewinkels, restaurante en vele geskiedkundige besienswaardighede in die omgewing.

'n Maksimum van 3 gaste kan geakkommodeer word. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en daar is 'n rusbank in die leefarea wat as 'n ekstra enkelbed kan dien. Die woonstel het lugversorging en bied 'n DStv-boeket op die slim-TV. Daar is ook gratis en onbeperkte optiesevesel-internet. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Linne, handdoeke en produkte vir gaste word voorsien.

Die eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor geskiedkundige geboue en 'n tafel en stoele vir buitelugetes. Daar is veilige parkeerplek op die perseel in die kompleks. Parkeerplek is skaars in Stellenbosch en jou parkeerplek agter 'n hek word gereserveer deur 'n parkeerplekhouer.

Die woonstel is in Hertestraat ('n doodloopstraat) geleë en is een van 12 eenhede in privaat besit. Squirrel & Vine is 150 m van Oom Samie Se Winkel af en net om die draai van De Akker, Suid-Afrika se tweede oudste kroeg af.

Squirrel & Vine het 'n rugsteunkragstelsel om die ligte en meeste van die kragproppe tydens beurtkrag aan die gang te hou. Dit sluit die swaarste toestelle, soos die oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en lugversorging uit.

Slaapplek

’n Bespreking by Squirrel & Vine sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Squirrel & Vine
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Jaar gelys 14

Ligging

  • Hertestraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Squirrel & Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertestraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80470a695815dd0a7af6cfa97ba2ae5143f62e6c748b8b4978802be8325f5520c2ad2c2413644d92464d7a457f269ac7d2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Herte Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.938704839667 18.855768442154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem