Stay @ Manre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stay @ Manre bied selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed in Mosselbaai. Die streek is bekend vir die matige weer, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en kan omskep word in 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braai-area, etenstafel en gedeeltelike see-uitsigte.

Besienswaardighede in die area sluit die Botlierskop Wildreservaat, Garden Route Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot-Brakrivier-museum on. Doendinge in die area sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay @ Manre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za