Stillness Manor & Spa
Kry 40% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Aug 2023 tot 7 Jan 2026.
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Debaren Slot, Tokai, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 110R1 866 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 hektaar-tuin met 'n fantastiese spa wat 'n ontspannende omgewing skep waarin behandelings geniet kan word. Die Westlake Gholfbaan en die Steenberg Gholfbaan is 2 van Suid-Afrika se top-gholfbane en is naby dié herehuis geleë. Hier kan jy asemrowende uitsigte oor Valsbaai, die Constantia-berge en die agterkant van Tafelberg geniet.
Geriewe in elke kamer sluit 'n TV, DVD-speler, bad en/of stort en 'n kluis in. Let asb. daarop dat ons nie middagete of aandete bedien nie, maar ontbyt is ingesluit by die tarief.
Geriewe op die perseel sluit 3 swembaddens, 'n tennisbaan, 'n gimnasium, 'n sauna en 'n stoomkamer in.
Dié B&B is slegs 20 minute vanaf die Waterfront. Stillness Manor en Spa is die ideale plek om Kaapstad en die Kaapse Wynlande te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Portugees
- Russies
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Stacy Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 200
Jaar gelys 6
Ligging
- 16 Debaren Slot, Tokai, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Stillness Manor & Spa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Steenberg Estate Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Debaren Slot, Tokai, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom