Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Stone Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Pragtige cottage met baie ekstras soos koffie pods, beskuit, Charlotte Rhys badgoed en meer. Fantastiese hot tub buite en baie mooi berguitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viktor C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Viktor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan en die dorpie en die omgewing verken.

Die cottage is goed geleë en is heel gerieflik ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend away, we wish we could've stayed longer!

Tranquil and peaceful with everything that one needs for a break from the city hustle and bustle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, lovely location. Host made frequent contact and made us feel welcome.

We had a wonderful 2 night's stay and were sorry to leave peaceful Stone Cottage and already thinking about our next visit. The outdoor hot tub was special. So was the complimentary bottle of wine and the rusks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met vriende

Jonathan was a wonderful host. Polite and available without being intrusive - exactly what I love!

Beautiful, picturesque surroundings and a lovely modern cottage with all the latest amenities but still a cottage, homely feel - loved the stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F
Saam met vriende

Ons het 'n fantastiese verblyf by Stone Cottage gehad!

Die eienaars is super gaaf en het ons heeltyd op hoogte gehou van die beurtkrag-skedule en geleenthede wat in die dorp plaasvind. Die huis is spotless, pragtig versier en het alles en meer wat 'n mens nodig het. Daar was komplimentêre wyn, beskuit, koffie en luukse toiletware. Die uitsig op die berge is ongelooflik. Ons kon regtig nie vir 'n beter ervaring gevra het nie! 12/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Cottage se terugvoer

Dear Dominique,

It was a pleasure hosting you and your friends. Thank you for the very kind words, we look forward to hosting you in the future.

Stone Cottage
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 51, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f05d25613035a6841ae4462baeda36ed7c3d8eef72a0eb9bb48e62d05b79c4ade6d5c66d7ca05cdeb6c883abcbf1ad8ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 51 Kerk Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.355175192529 18.871845020971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem