Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneHouse Stables

Selfsorg
Stonehouse Plaashuis
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 12 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Elk van die 3 slaaapkamers het 'n dubbelbed en die ander 3 het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n handstort by die bad en daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort en 'n bad. Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, potte, panne en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude kaggel en lei na 'n boma en vuurmaakplek wat teen die wind beskut is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie instansie onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is.
Daar is nie WiFi nie en selfoonontvangs is nie goed nie.
Die instansie maak gebruik van water van die plaas.
Gaste moet hul eie hout en ys voorsien.
Maak asb. ’n vuur binne, aan die agterkant van die kaggel om rook te vermy.

Winkelure:
Weeksdae: 09:00 - 17:00
Naweke: 09:00 - 14:00
Openbare vakansiedae: Gesluit

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfivst4W28y3sjYSUMaYMoBN1cL8vDvEuX4V4qYZogt56GlZsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Farm 1003 Stone House Estate 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.379219328119 19.622894710002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem