Strandfontein Holiday House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand.
Dié knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders onder 18 jaar. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, wasmasjien koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het 3 enkelbedens vir kinders onder die ouderdom van 18 jaar. Daar is 'n binnebraai en 'n buitebraai.
'n TV met DStv is ook ingesluit.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Strandfontein Holiday House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Jaar gelys 5
Ligging
- Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandfontein Holiday House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom