Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkombuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bruidsuite
B&B
Dubbelkamer
B&B
2-Enkelbedkamer
B&B
Gesinskamer (koninggrootte-bed en 1 enkelbed)
B&B
Gesinskamer (4 enkelbeddens)
B&B
Gesinskamer (koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens)
B&B
Gesinskamer (koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens)
B&B
Gesinskamer (koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 1 enkelbed)
B&B
Huisreëls

Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie binne toegelaat nie, maar daar is aangewese areas waar gaste mag rook.
Troeteldiere is baie welkom indien dit vooraf gereël word, maar almal is nie altyd mal oor troeteldiere nie so gaste moet asb. seker maak hul troeteldiere is goed opgelei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sestienmylstrand, Strandkombuisweg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc0fa1f0f0b072d61123442df31d4a09077c7abf020c9715419c6d1ab48119eddb814bd903de9ac4b395a38d7179ff02134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 16 Mile Beach Strandkombuis Road 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3314514 18.1612396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem