Strandloper
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 141
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda C - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte blyplek vir 'n see vakansie.
Audrey H - Mei 2024
Algehele gradering
Loop afstand van die strand. Als was net lekker relaxing en die plek is fantasie.
Sonia C - Apr 2024
Algehele gradering
Die perfekte ligging en baie netjies.
Neill B - Apr 2024
Algehele gradering
Well kitted flat but bed too small.
Strandloper se terugvoer
Good day Neill,
Thank you for your feedback. The double bed is standard, so I suppose you are just used to your bed at home. With reference to the photo on the site, you could have recognised our place if you looked at other photos on our site. However, by the time you visit us again, you will have a queen bed in the main bedroom. Hope to accommodate you soon.
Kind regards,
Trudie
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, asemrowende uitsig.
Strandloper se terugvoer
Dankie René
Hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie
Anita S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was ons 2de keer se tuisgaan by Strandloper en beide kere was voortreflik!
Lees meerStrandloper se terugvoer
Dankie Anita
Hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie
Evan K - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Strandloper se terugvoer
Thank you Evan.
Please come again.
Regards
Trudie
Helen V - Feb 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Philip V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het 'n paar dae breek geneem van die werk, en heerlik gerus en ontspan.
Basil L - Jan 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Linda B - Okt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was goed.
Ri-han D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Irmarie L - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n ongelooflike uitsig.
Anita S - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig!
Lees meerZandre W - Jun 2023
Algehele gradering
Winterwegbreek.
Cilia V - Jun 2023
Algehele gradering
Kuier daar was wonderlik. Het baie geniet. Volgende keer dalk net in die somer. Was bitter koud, maar die binnebraai was ʼn groot pluspunt. Sal beslis weer gaan.
Elmarie A - Jun 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig oor die see en rivier. Strandloper het al my verwagtinge oortef.
Monica P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuier naweek gewees.
Philip T - Apr 2023
Algehele gradering
Beste uitsig teen baie billike prys!
Tharina S - Apr 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Andre A - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geleë by Stilbaai-Wes se riviermonding en see. Loop net oor die straat en jy is op die strand.
Lees meerHardus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Oorwegend goed.
Strandloper se terugvoer
Ai, ek is jammer om dit te verneem.
Die matras is verlede jaar aangekoop, dus behoort dit nie 'n probleem te wees nie, en het ek ook nog geen negatiewe resensies daaroor ontvang nie. Ek sal dit maar self moet gaan uittoets, want dit is 'n nuwe matras.
Rakende die Skottelgoedwasser, neem asb. kennis dat die eenheid as selfsorg bemark word. Dit sluit nie 'n skottelgoedwasser in nie. Alhoewel ons beplan om so iets te installeer die jaar, bly dit die gas se verantwoordelikheid om die volle besonderhede van die eenheid te bestudeer om sulke misverstande te oorkom.
Lidwinia N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gesellig. Rustic.
Peter S - Feb 2023
Algehele gradering
Comfort with a view.
Julie G - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi, skoon plek!
Anieka M - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, pragtige uitsig.
Hentie R - Des 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik. 100% die beste.
Abrie B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Marlese T - Nov 2022
Algehele gradering
Neat as a pin and beautiful location!
Cerneels C - Okt 2022
Algehele gradering
Great views.
Amanda V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n perfekte ligging.
Yolanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en baie netjies.
Strandloper se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Wat die een badkamer aanbetref, is dit baie duidelik op die beskrywing en foto's dat die Balkon eenheid net 1 vol badkamer het. Wat die warm water betref, sal ons die probleem kyk en regstel.
Ek glo darem dat die uitsig opgemaak het vir jul tekortkominge.
Ronel V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik! Van die beste liggings in Stilbaai, en die woonstel is ruim en gerieflik.
Christel L - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik. Kon nie vir beter vra vir 'n wegbreek. Die ligging en see uitsig was perfek.
Riana V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om vakansie te hou.
Corne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Leana S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf, gerieflik met mooi see-uitsig.
Eleen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Het skottelgoedwasser erg gemis.
Strandloper se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Die skottelgoedwasser is in die begroting ingewerk.
Marius D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris R - Mrt 2022
Algehele gradering
Strandloper het die allermooiste uitstig oor die see, naby strand. Alles pragtig skoon en baie goed toegererus. Ruim verblyf. Trudie was hulpvaardig en vriendelik, waardeer. Besliste keuse van akkommodasie vir die toekoms. In 'n neutedop: 'n holte vir die siel.
Strandloper se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ligging is baie goed die plek is netjies, maar kort hier en daar bietjie aandag.
Riaan H - Feb 2022
Algehele gradering
Presies wat mens verwag en nog meer.
Jurie V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging, akkommodasie, dekor, waarde vir geld.
Gill T - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation in a superb location with the best view in Stilbaai.
Jenave L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Samantha B - Jan 2022
Algehele gradering
Gorgeous views.
Sandra T - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Minette E - Nov 2021
Algehele gradering
See en strand, perfekte ligging.
Strandloper se terugvoer
Dankie Minette,
Ek hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie
Christine L - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic location with wonderful view.
Strandloper se terugvoer
Thank you Christine. Hope you will come visit again soon.
Fawzia G - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic view from a spacious apartment with all creature comforts.
Bernard N - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful with lovely scenery.
Madre W - Jul 2021
Algehele gradering
Al was dit die koudste paar dae wat Stilbaai nog beleef het, was ons snoesig in die woonstel met 'n pragtige uitsig op die see.
Strandloper se terugvoer
Dankie, Madre, dat julle by Strandloper kom kuier het, ten spyte van die koue. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer by Strandloper.
Rencia U - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek gehad, die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen.
Leon S - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig! Woonstel is mooi skoon, ruim, alles wat ons nodig gehad het.
Monica D - Mei 2021
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike uitsig.
Hester F - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier gewees!
Antoinette S - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflik, gerieflik, sommer net stunning!
Lynette B - Apr 2021
Algehele gradering
The accommodation was lovely and spacious. It was well placed in Still Bay. Kitchen well stocked for cooking.
Strandloper se terugvoer
Thank you, Lynette. Hope to accommodate you again.
Kind regards,
Trudie.
Allistair G - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese blyplek,ligging van die beste wat daar kan wees.
Edward & Norma H - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was nou 'n goeie wegbreek van die stedelike gejaag en geraas.
Lees meerStrandloper se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Edward.
Niel T - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat jy benodig met 'n pragtige see-uitsig.
Lees meerAndre J - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Op die strand en pragtige uitsig.
Strandloper se terugvoer
Dankie Andre. Hoop om julle spoedig weer daar te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Trudie
Annemarie V - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende uitsig, baie netjies, en Trudie is baie hulpvaardig.
Diana V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie genotvol met beste uitsig en geriewe.
Strandloper se terugvoer
Is dankbaar dat julle dit geniet het. Hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie
Ronelle R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Wilna S - Des 2020
Algehele gradering
Salig, rustig, mooi.
Heidi V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike kuier, ontspanne en 'n mooi omgewing.
August L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en puik diens soos gewoonlik.
Christo W - Nov 2020
Algehele gradering
Puik.
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Marina V - Okt 2020
Algehele gradering
Eenheid is goed geleë en goed ingerig.
Dewaal L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Franco V - Jul 2020
Algehele gradering
'n Pragtige, stylvolle en netjiese woning met 'n asemrowende uitsig oor die see!
Stefan J - Jul 2020
Algehele gradering
Voorwaar n plek om weer na terug te gaan.
Goliath S - Mrt 2020
Algehele gradering
Was awesome.
Robert D - Mrt 2020
Algehele gradering
A most relaxing place to stay and enjoy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspanne plek om te bly en te geniet.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tracy D - Feb 2020
Algehele gradering
Great for a relaxing getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker vir 'n ontspanne wegbreek.
Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die plek was vlekkeloos skoon en was toegerus met alles wat ons nodig het. Die uitsig op die strand was pragtig. Trudie was baie vriendelik, behulpsaam en het in kontak met my gebly totdat ons veilig ons bestemming bereik het. Ek sal hierdie plek ten sterkste aanbeveel vir almal wat wil ontsnap uit die gewoel van die stadslewe en wat op soek is na 'n stil, veilige hawe om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carin M - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful accommodation right on the beach.
Werner S - Des 2019
Algehele gradering
Puik ligging met die mooiste uitsig oor die strand en riviermond.
Strandloper se terugvoer
Dankie Werner. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Susan T - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Sarah H - Aug 2019
Algehele gradering
Friendly welcome, beautiful views, amazing location and a spacious and very clean house.
Strandloper se terugvoer
Thank you, Sarah, see you soon then!
Henk L - Aug 2019
Algehele gradering
Vyfster!
Strandloper se terugvoer
Dankie Henk. Ek hoop julle kom weer kuier.
Roderick L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Strandloper se terugvoer
Dankie Roderick. Ek is bly dat Strandloper vir jou stilte en rus kon bied. Hoop ons kan jou spoedig weer akkommodeer.
Amanda L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë en definitief 'n plek om aan te beveel.
Fanie B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was presies soos op die foto's, net mooier!
Lukas S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspanne.
Gustav S - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite, uitstekende ligging.
Strandloper se terugvoer
Dankie Gustav, ons hoop om jou gou weer in Stilbaai te verwelkom.
Marelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Strandloper se terugvoer
Dankie Marelize. Ons hoop julle kom weer by ons plekkie kuier.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap