Stumble Inn Game Lodge
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R567 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verskeie kleiner diere en oor die 200 voëlspesies. Die lodge is malaria-vry en die ideale bestemming vir voëlkykers. Dit is net 30 minute van Dinokeng Groot 5 Reservaat se hek af geleë.
Die lodge is in die hartjie van die bos met lieflike berg-uitsigte. Dit bied verblyf in 5 selfsorg-chalets met privaat buitebraai-areas. Bush Willow is 'n losstaande grasdak-eenheid wat slaapplek bied vir 3 gaste. Wild Pear is 'n groot grasdak-eenheid met slaapplek vir 4 gaste.
Mahogany en Boekenhout is klip-chalets wat slaapplek bied vir 2 gaste. Bougainvillea is 'n klip-chalet wat slaapplek bied vir 6 gaste en ideaal is vir gesinne. Gaste kan by die vermaak-area met 'n swembad, braai en beskutte lapa ontspan. Bring jou stapskoene en verkyker om die voëllewe te geniet.
Stumble Inn Guest Lodge is net 20 minute van Cullinan en 40 minute van Pretoria af geleë. Jy kan die diamantmyn besigtig of die restaurante en kunsvlytwinkels besoek in dié historiese myndorp. Cullinan Gholfklub is aan die buitewyke van die dorp geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Stumble Inn Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom