Stylish Living on the Water
Opsomming van Resensie
Adriaan J - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies, goed geleë.
Tina V - Nov 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Annamarie C - Okt 2020
Gemiddeld
Verblyf en ligging was heerlik
Stylish Living on the Water's terugvoer
Baie dankie. Dis 'n voorreg om dit met julle te kan deel.
Petro M - Okt 2020
Gemiddeld
Sonder twyfel een van die beste verblyfplekke weg van die huis waarin ons nog gebly het.
Stylish Living on the Water's terugvoer
Dankie! Ons wag vir die volgende besoek
Rennette H - Okt 2020
Gemiddeld
Incredible!
Stylish Living on the Water's terugvoer
So glad you enjoyed our secret get-away!
Stephen D - Nov 2019
Gemiddeld
Ongelooflik.
Stylish Living on the Water's terugvoer
Dankie Stephen, dit was ons plesier om julle daar te he. Hoop om julle weer te sien.
Greg H - Aug 2019
Gemiddeld
Die perfekte plek om op die water te vaar en die stad te geniet.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect place to enjoy boating and the convenience of the town.
Great location with all the luxuries of home. Will be back.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Neil V - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderful venue, safe and secure with excellent back up support.
Linette N - Nov 2017
Gemiddeld
Lovely setting.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thesen Island, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom