LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sue's Place | LekkeSlaap
+29

Sue's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, The River Club 40, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 271 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Sue's Place is 'n lieflike selfsorgeenheid met Netflix, DStv en WiFi vir 4 gast in die veilige River Club-kompleks met 'n swembad en tennisbane in Plettenbergbaai.

Die woonstel front noord en is op die kompleks se tweede verdieping. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Let dat die swemhanddoeke wat voorsien word slegs vir gebruik by die swembad is.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met Netflix en DStv-Now ontspan en hierdie area lei na 'n balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. Daar is 'n enkelmotorhuis vir gaste se gebruik.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is, maar dit het nie 'n net oor nie. Daar is ook 'n tennis- en muurbalbaan en 24 uur-sekuriteit. Gaste moet asb. hul eie rakkette en balle saambring vir die bane.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Piesang Valley-weg, The River Club 40, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 271
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 271
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, The River Club 40, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b87c67d6a80eb500d6de3c8d5849e3e13d5db7cbc0eb41ee5dad34db90604bf536552e314956017eef8365991eb4c49657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 271  per nag(plek vir 4) Piesang Valley Road The River Club 40 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.061567729027 23.368776622646
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!