Suid-Oos, Noord-Wes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suid-Oos, Noord-Wes is in Struisbaai geleë en bied gehalteverlblyf. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede ten volle toegerus is vir selfsorgverblyf. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Suid-Oos en Noord-Wes het albei alarmsisteme en daar is parkeerplek van die straat af.

Die verblyf is sentraal geleë naby alle geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suid-Oos, Noord-Wes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false