LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suidenrus | LekkeSlaap
+20

Suidenrus

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Suidenrus
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rinita N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinita N
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n Stilbaai-vakansie.

Die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die eienaar was ook 100% beskikbaar indien ons iets nodig gehad het. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Dion O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion O
Gesin met klein kinders

Sand, see en familietyd.

Ons het baie lekker gekuier.Dit was regtig net te kort gewees. Die kinders het hulle geniet op die strand. Ek en my vrou het die lang stappies op die strand geniet. Die huis was gemaklik en meer as ruim genoeg. Dit lyk en voel soos n strand huis. En dit was net mooi wat ons gesoek het.

Monica J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Gesin met tieners

Die mooiste mooiste plek.

Suidenrus is 'n baie baie mooi huis, die ligging is perfek, dit is baie smaakvol ingerig en 'n mens voel dadelik tuis. Jan het 'n lys met alles wat 'n mens op Stilbaai kan doen en dit het baie gehelp. Sal beslis weer kom!

Adelheid D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelheid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Dis ‘n pragtige plek met ‘n ongelooflike uitsig. Die reëlings wat deurgegee was, was volledig en duidelik. Ons was mal daaroor.

Lize G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Gesin met klein kinders

Heerlike sielsrus!

Perfekte ligging met pragtige uitsigte!

Pieter N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - een van die beste wat ons al besoek het.

Wat 'n ongelooflike ervaring. Die huis is pragtig, die uitsig wonderlik. Kan beslis ten sterkste aanbeveel. Baie dankie ook aan Jan vir sy terugvoer op ons vrae.

Ian V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Gesin met klein kinders

Lieflike ligging. Homely feel.

Lieflike huis met mooi uitsigte. Sal graag wou braai op voorstoep gehad het, want die weer was perfek. Hierdie is 'n houthuis, so elke beweging bo word onder in slaapkamers gehoor.

Cindy D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig. Ligging fantasties.

Absoluut wonderlik! Gaan beslis weer terug.

Elsabe T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe T
Saam met vriende

Perfkte naweekwegbreek, met 'n hemelse ligging.

Ons was baie tevrede met Suidenrus se akkommodasie. Die ligging is absoluut perfek met die see 'n paar treë weg. Om in jou bed te lê en die see se geraas te hoor is lekker. Geen tekort aan huisinhoud en die kamers is lekker ruim. Suidenrus sien ons beslis weer.

Sonette S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S

Dit was wonderlik en die hele familie het dit terdeë geniet.

Suidenrus is 'n fantastiese plek om te bly. Die plek is skoon, ruim en gerieflik. Beslis 'n moet vir enige vakansie.

Antonette C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antonette C
Gesin met klein kinders

Fantasties geleë.

Wil eerstens vir Jan baie dankie sê dat ons sy huis kon leen vir 'n wonderlike 13 dae. Ons het saam met vriende en ons kinders daar gebly. Heerlik om die see elke oggend en aand te kan sien en net wanneer jy wil op die strand te gaan stap. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer hier bly.

Hennie R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R
Gesin met tieners

Perfek geleë, ruim.

Loopafstand van swemstrand.

Marietjie K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Ons het regtig baie lekker gekuier en gebly.

Baie lekker vakansiedorp. Die huis is lekker loopafstand van die strand af. Ons het regtig baie lekker gekuier en gerus.

Claudette D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Die huis was fantasties, skoon en netjies. Baie gerieflik vir 4 paartjies vir die naweek. Uitstekende ligging.

Shan L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan L
Saam met vriende

Wonderlike verblyf.

Gemaklike en stylvolle strandhuis met hope karakter. Ligging fantasties.

Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 22, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAICcGBjxW8PrNb4IoTW9keqwvOFqCI2NqMIVEAXcwDcAqLSFho1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 22 Gordon Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.371309888226 21.43291202971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!