LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundowners Beach House | LekkeSlaap
+19

Sundowners Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-straat 1923, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sundowners Beach House bied selfsorgverblyf en is slegs 'n paar meter vanaf die pragtige Kleinkrantz-strand. Die huis is ook net 8 km vanaf Wildernis, wat 'n paar restaurante en winkels het.

Dié dubbelverdieping-strandhuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is het al die nodige toebehore, insluitend 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea en TV-kamer lei na 'n dek met gedeeltelike see- en area-uitsigte. Daar is ook tuinstoele en draagbare ketelbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Dis ook die ideale basis vanwaar gaste die skilderagtige Tuinroete kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sundowners Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sundowners Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bauhinia-straat 1923, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sundowners Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-straat 1923, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUQob5h4EaMuji1QclS6NUyDYPyOPlh1N2nScfd4ahdgzxLdXsC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1923 Bauhinia Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.004774352586 22.656789414294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!