Sunset Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 730 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Suiderstrand, net buite Agulhas, bied. Die verblyf spog met lieflike uitsigte oor die see.
Dié huis sluit 2 kothuisies in wat gesamentlik slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied. In totaal is daar 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die boonste gedeelte van die dubbelverdiepingkothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die onderste deel van die kothuis het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.
Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en oond toegerus is. Die sitarea het 'n kaggel en bied toegang tot die balkon.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 173
Jaar gelys 6
Ligging
- Seemansweg 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom