Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suntouched Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theunie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Suntouched Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Esna T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense en kos is uit die boonste rakke.

Hierdie was die 2de keer wat ons daar gebly het, en ons sal definitief volgende jaar weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
E C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E C
Gesin met klein kinders

Lekker stop oppad uit die Kaap.

Vriendelike ontvangs en lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Goed toegerus met 'n pragtige uitsig, en heerlik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklike atmosfeer en swak diens.

Nee glad nie. Die woning word oopgemaak vir publiek om daar te sit en kuier en die tale wat deurkom was verskriklik. Ons het heeltemal ongemaklik en onrustig gevoel. Ons het 'n rustige aand verwag, maar dit het gevoel soos 'n kroeg. Die eienares was ook baie nors en onvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome accommodation and friendly staff and management.

Very pleasant, peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

Tammy het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Dit is gerieflik en bied waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en lieflik.

Ek het my tyd terdee geniet by Suntouched Inn. Die ontvangs was baie verwelkomend en vriendelik. Baie dankie vir die puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette N
Gesin met tieners

Heerlik gekuier.

Die nagte was koud, maar The Barn selfsorghuisie was knus en warm en die kaggel het goed gewerk. Ons het ook die restaurant baie geniet. Napier is lekker sentraal en mens kan Waenhuiskrans grot en Suidpunt van Afrika maklik van daar af besoek. Ons het ook 'n suksesvolle besoek aan Binnelandse Sake op Bredasdorp gehad, vir ID's en paspoorte wat in ons eie groot dorp, ure in 'n lang ry sou neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig en netjiese en vriendelike verblyf.

Teinie en Pieter laat mens welkom voel en die verblyf saam met my familie was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Fantastiese verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet. Die geriewe is uitstekend, goed toegerus en die restaurant se kos is heerlik. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand. Self gedurende loadshedding is wifi beskikbaar en daar is ook voorsienning ookgemaak deur gasstoof en ligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moureen M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moureen M
Gesin met tieners

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang.

Ons was aangenaam verras deur die pragtige kamers en skoon badkamer. Die rusige omgewing het ons goed gedoen. Sal die Suntouched Inn definitief aanbeveel vir oorslaap. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam met inligting oor die dorp. Die kamer en badkamer was skoon en netjies met 'n tikkie ouwêreldse atmosfeer. Die verkeer het ons glad nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Russell H
Besigheidsreis

I would not recommend it to people that do not want to stay at a backpacker place.

The overall review was, for us, good, but only because we had good service from the manager and the pizzas were awesome. I feel that the owners can maybe put a kettle and coffee/tea for private visitors. We felt we did not want to sit in a small lounge with other people just to have coffee/tea. The place was clean, the room was clean, we also did not like the wooden bed, if anyone knows that wooden framed beds creak when you move, then I must be old. For my comment to recommend it, I feel it is a place for backpackers only.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Almal was baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortreflike gasvryheid met soveel menslikheid!!

Wonderlike wegbreek by mense wat se humbleness so uniek is dat jy voel jys deel van die familie. Teunie,Pieter en Tamie was wonderlike gasheers. Dankie vr die wonderlike tydjie. Sal definitief weer by die fireplace gesels. Die plekkie is pragtig antiek ingerig en werklikwaar n rustige plaaslike atmosfeer wat so terapeuties was vir my en vroulief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania C
Besigheidsreis

Great establishment.

Friendly hostess and staff who were very accommodating. Great location with superb food and bar area. Have stayed there numerous times before and would highly recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus B
Saam met vriende

So vriendelik en goeie diens sal vir seker weer kom.

Diens was baie goed en mense baie vriendelik. Kos ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Was baie lekker, al wat sleg was is dat die kamer by die kombuis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerie N
Gesin met tieners

Rustige plattelandgevoel.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer vinnig tuis gevoel. Die plekkie is klein, maar goed ingerig vir gaste. Heerlik geëet by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suntouched Inn se terugvoer

Dankie Emmerie, vir jul kommentaar.

Suntouched Inn
Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annelie F

Glad nie wat ek verwag het nie.

Het 'n jaar terug al die Barn bespreek omdat ons as 'n gesin saam met my ma en ons hondjie vir 2 aande wou oornag. Daar is vir ons gesê die plek is nie meer beskikbaar nie en ons is in 3 afsonderlike kamers gesit in die backpackers. Was baie teleurgesteld en toe ek vrae wou vra oor hoekom ons nie die plek kry wat ek al 'n jaar terug bespreek het nie, toe was die gasvrou bietjie ongeskik. Volgende oggend toe sien ons dat 'n enkellopende vrou in die plek ingeboek is wat ons moes gehad het. Ek sou verwag dat sulke reëlings vooraf vir mens gesê word indien 'n plek nie meer beskikbaar is nie. Ek sien dit as uiters onprofessioneel. Sal nie weer van die plek gebruik maak of vir enige een aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suntouched Inn se terugvoer

Hi Annelie dankie vir jul terug voer en vra onverskoning vir die ongerief. Ek het die situasie aan u verduidelik in terme van Covid. Ek glo ek neem die regte besluit, en vra onverskoning vir my besluit.
Voorspoedige Nuwe Jaar en wens u en u gesin 'n gesonde, vredevolle jaar toe.

Suntouched Inn
Melanie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie keuse.

Baie lekker gebly, baie dankie aan hosts. Perfekte ligging, vriendelike staff en heerlike pizzas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely pleasant stay

Vibey, friendly and welcoming atmosphere. thank you for a lovely short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Saam met vriende

Try them, you won't be sorry.

Very reasonable rates. The people are lovely, friendly and helpful. Definitely try their pizza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Goeie ligging!

Pragtige dorpie met vriendelike mense. Ons het heerlik hier gekuier. Pizzas was uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L
Enkelreisiger

Good value, great restaurant, friendly staff.

A good value stay in Napier. Friendly staff and tasty food in the onsite restaurant. Great character pub with a good vibe on the weekend. Wi-Fi not great. Parking on street, but seemed safe enough. Located on the main through-road, so busy by day and quietened down at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliersstraat 58, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31UXiiD2ciFNbhsoVnTgNOETAnKAQtccwX6XKUVNkwzltvQS2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 58 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.471984708584 19.897632300854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem