LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surfed Out @ Plettenberg Bay | LekkeSlaap
+35

Surfed Out @ Plettenberg Bay

Selfsorg
Longboard Studio / Single FIN-kamer
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n instapkas en 'n koffiestasie en sy eie TV met Netflix. Die kamer het 'n aparte ingang en sy eie dek in 'n pragtige tuin. Gaste het toegang tot die hoofsitkamer wat 'n groot TV en 'n volledige selfsorg-kombuis het. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Surfed Out Sacred Studio
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n waaier, 'n kombuisie, yskas, haardroër, strykyster, mikrogolfoond, stoof, DVD-speler, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gesonde ligte ontbyt is ingesluit

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 83, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZQ405B0b7HAv7BRdhtYpLR5PpST9vW5MSKcu0wDhTAuAhqJ14F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 83 Dassen Island Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.084305555556 23.362222222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!