Swartberg Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swartberg Gastehuis is sentraal in Caledon in die Overberg geleë en is die ideale oornagplek vir gaste wat die omgewing wil verken.
Die gastehuis is gerieflik naby verskeie venues geleë, wat dit ideaal maak vir troues in en om Caledon. Die Woud is slegs 4,9 km ver en The One Heaven & Earth is 10 km ver. De Oudekraal en Liefland is minder as 20 km van die gastehuis af.
Die gastehuis beskik oor 5 ruim slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Elke slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV en DStv.
'n Groter gesinswoonstel met slaapplek vir 5 gaste is ook beskikbaar. Hierdie selfsorg-eenheid is apart van die gastehuis en het sy eie ingang en 'n badkamer.
Swartberg Gastehuis spog met 'n heerlike piekniekplek wat ideaal is vir klein funksies. Konferensiegeriewe vir 18 afgevaardigdes is op die perseel beskikbaar. Ekstra geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area, 'n houtvuur-warmbad, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die Overberg-omgewing sluit 'n veldblom-staproete, die Caledon-museum en die warmwaterbronne in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Swartberg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom