Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sybille Self-Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 59 resensies vir Sybille Self-Catering Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Victor R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker onspan.

Goed ontvang. Dienste was piekfijn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chimoné M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimoné M
Saam met vriende

Great. Fantastic. Nice beaches.

Baie nice. Let wel die 3-star out of 5 rating is basically 'n goeie kritiek. Die see is so naby en so veilig. I'm going again for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletia D
Gesin met klein kinders

Veilig, skoon, vriendelik en pragtige tuin.

Ons is familie van 6 met 4 kinders. Ons het lekker gebly vir 3 aande. Die kamer was skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Die akkommodasie was veilig en Lisa was 'n wonderlike gasvrou. Sy was vriendelik en baie hulpvaardig. Sy het ons baie tuis laat voel en het ons gehelp om akkommodasie te reël vir ons reis verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B
Gesin met tieners

Gerieflik, gemaklik en sorgloos!

Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou is fantasties, gesels lekker en is behulpsaam met inligting soos roetes na Kaapstad en selfs die wassery. Kamers is ruim en skoon en die kombuis is ten volle toegerus. Die tuin is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B
Gesin met tieners

Fantasties lekker!

Baie lekker gebly, lekker mense, lekker om so ontvang te word en soos vriende daar te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athole O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athole O
Gesin met klein kinders

Kuier was asemrowend.

Dienste was baie goed. Plek was baie netjies en rustig. Die plek was baie mooi en is geleë baie naby die see. As ek dit moet opsom, was dit 'n baie lekker vakansie en die akkommodasie was gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis We van die huis.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sy het ons baie gehelp met ons vakansie beplanning in die omtrek, en goeie idees vir iets om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel W
Gesin met tieners

Lekker interessante geselse saam met gasvrou.

Met ons aankoms was ons ontvang met 'n glimlag en goeie gesels wat onmiddelik positiewe energie uitgestuur het. Baie dankie vir die gasvryheid en insiggewende energie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon B
Gesin met tieners

Mooi akkommodasie.

Plek is baie netjies het nie probleem gehad nie. Ons is ook baie mooi ontvang en het heerlik op die stoep gekuier. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika K
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou en pragtige tuin, maar geen TV.

Ek het geen klagtes nie! Die tuine is pragtig. Liese se ontvangs is hartlik. My kamer is ruim en baie skoon en netjies. Ek sal in die toekoms weer daar bly. Vir die doel was dit heel OK. Die tuin is pragtig, die kamers lekker ruim en voldoende. Maar as ons meer tyd daar moes spandeer, sou ek gebrom het. Die dekor en instandhouding kort vir seker aandag. Anders as geadverteer is daar geen TV nie. Ek moes vra dat my badkamer se lig herstel moes word en 'n tweepunt-plug geleen het by die eienaar. Maar die atmosfeer was baie lekker. Kamers ook lekker privaat. Ek het baie lekker gebly. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis H
Gesin met klein kinders

Was uitstekend.

Die omgewing of perseel uitstekende rustigheid. Klein paradys op sy eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinart B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinart B
Saam met vriende

Goedgevestigde gastehuis.

Stunning tuin! Jare lange se moeite en liefde ingesit om dit 'n netjiese, gemaklike vakansiegastehuis te maak. Perfekte woning weg van die huis af. Veilige parkering met alle geriewe tot jou beskikking. Klipgooi-afstand van die strand. Hulpvaardige, vriendelike eienaars! Perfekte huis vir vriende, familie en alleen-reisigers. Sal beslis weer daar gaan oorslaap! Dankie Lisa, ons het ons tyd by jou terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert J
Saam met vriende

Enjoyed staying at Sybille. Good, clean accommodation.

We enjoyed the hospitality and bubbling personality of the host. Some people might prefer a bit more privacy though. Some minor maintenance issues need attention. I will stay here again if required in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwyneth B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gwyneth B
Saam met vriende

Sufficient.

Sufficient for purpose.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda S
Saam met vriende

Teleurstellend.

Die gasvrou is vriendelik en die parkering veilig. Die plek het was nie op standaard vir die prys wat ons betaal het nie, 'n opgradering, skoonmaak en herstelwerk is beslis nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onnet en gemeenskaplike kombuis. Geen kombuisgeriewe in kamer. Skottelgoedseep en waslap staan reg lang langs toilet!

Daar is bitter baie plek vir verbetering. Ek sal nooit weer daar bly nie. Alle kliënte parkeer agter mekaar en jy kan nie ry as jy wil nie. Moet eers ander gaste soek om hulle voertuie te skuif. Geen rus en vrede daar nie. Eienaar loop rond en skree en gesels met mense van vroeg af dat niemand kan rus kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hjc D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hjc D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly by Sybille-gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Francois S
Saam met vriende

Wonderlik, lieflik, vriendelik en rustige kuier.

Ons was 6 vriende op vakansie en dit was die lieflikste en wonderlikste vakansie by Sybille Self-Catering Accommodation. Die diens was baie goed, die kamers is netjies kon nie vir beter gevra het nie. Die eienaar Lisa is 'n baie vriendelike persoon en help graag. Ek is nie spyt dat ek daar geboek het nie, het baie welkom gevoel asof dit 'n tweede huis was. Ons sal beslis weer daar gaan met 'n volgende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareza L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mareza L
Gesin met klein kinders

Gasvrou baie behulpsaam.

Lisa is baie behulpsaam en vriendelik. Daar was goed in die klerekas en onder die bed van vorige gaste, kan beter skoongemaak word. Maar die gasvrou is bereid om die ekstra myl te loop vir haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S
Gesin met klein kinders

Place was for sale and wasn't as I expected it to be.

Owner welcomed us good. Place was not as good as advertised. Bedding didn't smell nice. Place can do with an upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iloma M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iloma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar nie regtig toegerus vir troeteldiere.

Lisa was baie vriendelik en die gastehuis is cute en baie interessant as jy van mooi ou goed hou, maar mens moenie soontoe gaan met troeteldiere of klein kindertjies nie. Alhoewel hulle sê hulle is troeteldier-vriendelik, is hulle glad nie daarvoor ingerig nie. Daar is nie 'n aparte tuindeel vir gaste se honde nie en haar eie honde is kwaai. In die kamers is ook opgeplak: No Pets allowed. Die huis is vol kosbare erfstukke en definitief te veel goed vir klein kindertjies om te breek. Die tuin is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirkie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie V
Saam met vriende

Fantasties, Liza het ons welkom en tuis laat voel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie.

Sybille Self-Catering Accommodation
Mareli D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus-gasvryheid uit die boonste rakke!

Soek jy waarde vir geld? Soek jy uitmuntende gasvryheid? Soek jy stilte, veiligheid en silwerskoon beddegoed? Soek jy 'n gasvrou soos Lisa wat te alle tye bereid is om na elke behoefte van jou om te sien, sonder om op jou privaatheid inbreuk te maak? Wel, dan is jy by die regte gastehuis! Het heerlik gebly en gestap waar ons wou wees, sonder om bekommerd te wees oor ons voertuig, besittings of ons eie veiligheid! Dankie Lisa, ons het elke oomblik geniet in jou netjiese gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie hoop om julle gou weer te sien. Lisa

Sybille Self-Catering Accommodation
Wendy-anne K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy-anne K

Absoluut waarde vir geld en baie rustig en ontspannend.

Ons verblyf het begin met 'n wonderlike ontvangs deur die eienaar en die diens was wonderlik. Die kamers en geriewe was netjies en skoon. Dit is binne loop afstand vanaf die see. Ek sal definitief vir Sybille aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley D
Enkelreisiger

Baie rustige naweek.

Very warm and friendly reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy ware Weskus-gasvryheid wil beleef, is dit net die plek vir jou.

Sybille is nie Self-Catering nie, maar wel 'n B&B. Die gasvrou en haar moeder is baie gesellig en niks is te veel moeite nie. Jy word deel van die huishouding. Baie interessante huis vol geskiedenis en memorabilia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed Lisa's friendliness and care!

Loved the flowering garden, many birds and happy dogs, as well as closeness to the ocean for walks. For us introverts it lacks the privacy we need to thrive. Perfect for a few days, introverts malfunction after that. No fault of Sybille's!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en heerlike ontbyt.

Lisa, die gasvrou. is so vriendelik en laat jou onmiddellik baie tuis voel. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap by Sybille. Sal graag weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi kamer!

Ek en my man het vir die eerste keer in 30 jaar getroude lewe alleen kom vakansie hou. Toe ons arriveer het ons die honeymoon suite gekry. Wat n pragtige kamer, badkamer en privaat stoepie. Dit was so lekker om tuis te voel weg van ons eie huis. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Gesin met tieners

Mees gasvrye verblyf ooit! Heerlik.

Ons gasvrou het alles in haar vermoë gedoen om seker te maak ons verblyf was onvergeetlik. Die ligging is goed - kort stappie af na die strand, veilige parkering, ruim kamer en'n pragtige tuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelikste gasvrou denkbaar.

Dit is regtig 'n plesier om by Lisa oor te bly. Sy is die vriendelikste en sag geaardste gasvrou wat ons nog ontmoet het. Voorwaar een groot plesier om daar te bly. Jy kan nie anders om net tuis te voel nie. Dankie Lisa, dit was wonderlik. Jou tuin is pragtig en so ook jou kamers en huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dit is 'n plesier om sulke gaste te ontvan dit het gevoel of hulle deel van my huis is hoop om hulle gou weer te sien.
Lisa

Sybille Self-Catering Accommodation
Margaret J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan in ouwêreldse swier.

Dit was soos om in 'n Victoriaanse era in te stap. Die suite was ruim en gerieflik, skoon en netjies. Baie gawe en vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt. Parkering is ietwat klein hoewel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf waar jy gasvry ontvang word.

Een nag oorgeslaap. Baie netjies en skoon. Rustige omgewing en veilige parkering. Baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye netjiese en bekostigbare verblyf.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, comfortable and a "home from home".

What a lovely stay. The hostess, Lise, gave us a very friendly, warm welcome and was the nicest person to have met. The rooms are clean and welcoming. A beautiful garden, full of interesting plants, where we could sit and just relax and enjoy ourselves. Many little touches that made us feel so at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing. Maklik bekombaar. Veilige parkeerplek vir motor!

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, veral met vriesplek vir vleis vir die res van ons vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry John W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Lekker ontbyt. Goeie ligging. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sybille Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie vir die resensie.
Lisa

Sybille Self-Catering Accommodation
Thinus S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S
Enkelreisiger

Ek sal weer daar bespreek as ek weer in Lambertsbaai se rigting gaan.

Ruim en skoon kamer, en suite-badkamer en 'n yskas. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies, en 'n baie aangename ontbyt is bedien. Vir die prys, ek het R450 per nag betaal, is dit uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Lekker gebly by gastehuis met pragtige, outydse meubels en besondere vetplantversameling in mooi tuin. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W
Saam met vriende

Ons het die verblyf baie geniet!

Ek sal dit aanbeveel by almal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met vriende

Absoluut wonderlik!

Dit was vir ons ‘n heerlike vakansie. Die verblyf by Sybills was absoluut wonderlik, heerlike kos, skoon en netjies. Baie dankie Lize, ons bly weer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Lisa is waarlik 'n gasvrou wat jou tuis laat voel. Sy vertel lekker stories van die kontrei en maak jou verblyf voel asof jy deel is van 'n groot familie. Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met items van jare gelede. Baie goeie vriende gemaak tydens ontbyt en die kuiertjies in die pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansuné T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ansuné T
Gesin met klein kinders

Lieflike ontbyt.

Was nie gelukkig toe ons 04:50 wakker geklop word om ons voertuig te skuif omdat ander gaste wou uitklok nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, skoon, billik.

Dankie Liza, dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Veilige parkering. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs, netjies en gerieflik.

Lisa doen moeite om ons welkom te laat voel. Wit en blou kamer met hemelbed was 'n groot bederf. Lekke geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
J V
Saam met vriende

Die verblyf is lekker.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adeline T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline T
Saam met vriende

Baie gesellig en die gasvrou is baie behulpsaam - het uit haar eie vir ons aandete geboek by die eetplek van ons keuse.

Die matrasse het baie lekker geslaap; beddegoed was skoon; kamers netjies. Oor die algemeen 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B
Saam met vriende

Aangenaam!

Het die verblyf geniet en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Het lekke geslaap en die ontbyt was keurig.

Die gastehuis was goed aangedui en ons kon dit maklik bereik. Dit is goed geleë ten opsigte van die see, asook die besigheidsentrum. Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was goed toegerus en die uitleg van die geboue was interessant en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M
Enkelreisiger

Baie netjiese kamer met pragtige meubels en baie lekker beddens.

Dis regtig baie mooi en baie naby die see geleë (een blok). Kamers is skoon, netjies en die ontbyt is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag met blommetoer!

Ons kan Sybille met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Visagie T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Visagie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lisa is 'n uitstekende gasvrou.

Met ons aankoms het ons onmiddellik welkom gevoel. Die verblyf was baie lekker en die gasvryheid tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie R

Uitstekend

Die eienaares was baie behulpsaam, en het jou onmiddelik laat tuisvoel, ek beveel die plekkie ten sterkste aan. Die atmosveer is rustig en ontpannend. Dankie vir 'n wonderkike tydjie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens!

Lekker geslaap in 'n veilige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld in 'n stil area.

Baie naby die see, jy kan die branders hoor breek en hoor die gedruis van die see waar jy op jou bed lê. Tipiese Weskus klimaat. Die naam van die gastehuis is afkomstig van die naam van die Britse skip wat in 1901 daar naby op die plaas Steenbokfontein op die rotse geloop het. Baie interessante geskiedenis. 'n Pragtige hemelbed in die Honeymoon suite (kamer 1) laat jou verder ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybillestraat 14, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmY2Y4MGY0LTQyZjUtNGIxMC1hNzE1LTY4NzZiNDc4ZjE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 14 Sybille Street Lamberts bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.099678 18.304856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem