Tarentaal Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dinki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Jenny W - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Heidi D - Des 2023
Algehele gradering
Fun, comfortable.
Tarentaal Lodge se terugvoer
It is heart warming to read this message as the year comes to an end. It gives us great hope to make 2024 a very special time for our guests.
Berenice S - Nov 2023
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte.
Hannie H - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies.
Lees meerTarentaal Lodge se terugvoer
Goeie dag aan julle drie.
Dit is vir ons aangenaam om te weet ons gaste was gemaklik, rustig en veilig.
Ons sal aanhou street na perfeksie om Tarentaal lodge as een van die bestes aan te bied.
En dit is u, as gaste, om ons te help om daar te kom.
Janet D - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Hi Janet
It is always nice to hear our guests had a good experience by staying at Tarentaal lodge.
We would like to bring the comfort of your home to our lodge.
Graham R - Sep 2023
Algehele gradering
Nice plek.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Hi Graham
Jammer om te hoor van die televisie.
Onthou volgende keer, ons is 1 oproep weg van hulp. Ons streef daarna om ons gaste die beste diens te gee.
Groete
Dinki
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Chantal G - Jul 2023
Algehele gradering
We just needed a bed and a shower. All needs met.
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en privaat.
Francois D - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ondervinding.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Dit is altyd vir ons aangenaam om ons gaste gelukkig en tevrede te hou. En dit is ook heerlik om dit te hoor.
Sharon G - Apr 2023
Algehele gradering
Our host were very friendly and helpful. It felt like staying with family. The accommodation were very neat and tidy. I will definitely go back when in the area.
Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Privaat en waarde vir geld.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Hi Christo,
Dit is n plesier om jou as gas te ontvang.
Ons sal jou altyd verwelkom.
Joy-anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wasn't given the room requested, hence no mountain view and hence no privacy.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Dear Joy-anne
We apologize for your inconvenience.
The person in the other room experienced some problems and had to stay longer. Instead of booking him in the bigger, more luxury apartment, we found it suitable to let you have it for no extra cost.
Again, our sincere apologies.
Dinki
Quezette V - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en netjiese akkommodasie.
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Phumlani Antonio Q - Des 2022
Algehele gradering
It was a very nice and unique place to stay at, and would recommend it to people.
Morne M - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elizabeth F - Des 2022
Algehele gradering
Ek beveel Tarentaal Lodge aan almal wat wil net ontspan en wil vergeet van stres. Ons het dit baie geniet.
Corrie B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, gerieflik met alles wat jy nodig het.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Ons hier by Tarentaal lodge geniet ons gaste en is verheug om dieselfde te hoor.
Ons is wel jammer oor die beurtkrag probleme, maar wil vir al die gaste laat weet dat ons reeds besig is om 'n sonkrag stelsel te laat installeer.
So streef ons voortdurend na perfeksie.
Hoop om julle weer as gaste te ontvang sodat ons kan vergoed vir enige ongerief.
Rentia D - Feb 2022
Algehele gradering
Was wonderlik.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Baie dankie Rentia vir hierdie terugvoer. Dit is altyd aangenaam om te weet ons gaste het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Ons bly streef na perfeksie.
Tim J - Jan 2022
Algehele gradering
Travelling with dogs.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Thank you for this positive review. I am glad that the safe area we have for the dogs are of value, specially because it is quite difficult to travel with animals and have pet friendly accommodation.
We will strive to improve wherever we can.
Cobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek met vriendelike gasvrou.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly die besoek was positief. Ons streef daarna om daagliks te verbeter.
Saurabh S - Des 2021
Algehele gradering
Night halt between Cape Town and Garden Route.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We strive daily to reach perfection.
Rochelle D - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike plek - lafenis vir die siel.
Tarentaal Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe reaksie op 'n wonderlike naweek. Dit was vir ons net so heerlik om julle hier te ontvang. Ons streef daarna om die beste diens te lewer in elke opsig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom