Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tenos On Calypso 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 12, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 389 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Tenos On Calypso 12 is 'n pragtige vakansiehuis in die gesogte Calypso Beach-buurt in Langebaan. Dié stylvolle selfsorghuis het slaapplek vir tot 9 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-slaapkamers wat elk 'n stort of 'n bad het. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n enkelbed in die vyfde slaapkamer. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier en 'n paneelverwarmer in. Die hoofslaapkamer het 'n instapkas en bied toegang 'n balkon met sonstoele.

Die hoofleefarea op die tweede verdieping het 'n tuistekantoorspasie, 'n ruim sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Buiten al die kookgerei wat voorsien word om sorgelose selfsorgverblyf te verseker, is daar ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n gastetoilet langs die kombuis.

Die sitarea het 'n groot, gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV teen die muur wat 'n Netflix-toep het, asook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea is ingerig vir vermaak en het 'n ingeboude braai en 'n etenstafel wat kan verstel om as pooltafel te dien. Die sitarea bied skuifdeure na 'n verlengde balkon met 'n uitsig oor die strand.

Daar is stoepmeubels op die onderste verdieping en 'n paadjie tot by die strand. Of gaste net in die huis wil ontspan, op die goue strand wil sonbaai of in die branders duik, Tenos 12 sal vir 'n onvergeetlike vakansie sorg.

Slaapplek

’n Bespreking by Tenos On Calypso 12 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Tenos On Calypso 12
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Jaar gelys 12

Ligging

  • Tenos-weg 12, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tenos On Calypso 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 389
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 389
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 12, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e4bf837ded253f43a315ce1f36c862b1ffac4a7ed5f9535f86309ae647cf6112cfe8c4bab2b72ea10acc0c482fe3b5320ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 389 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 12 Tenos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055222405552 18.042817031843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem